Aidam-John & Lil Willy - Gee My 'n Kans (Official Audio)

preview_player
Показать описание
Die nuutste enkelsnit van Aidam-John & Lil' Willy GEE MY 'N KANS is beskikbaar en reg vir luister deur die 'n Kans nodog het om hul liefde te bewys ❤

Gee My 'n Kans Lirieke :

Laat ek jou wys
Dat ons twee hoort saam
Kom vat my hand
En vat die pad
Laat ek jou wys
Dat ons twee hoort saam
Ons twee hoort saam

Gee vir my net 'n kans om te verduidelik
Die here weet ek's moeg van nou net vryers is yeah
En ek weet ek het vir jou gesê
Dat ek soek nie meer nie
Ma ek het nie gedink ek staan 'n kans om vir jou te sien nie
Jy moet verstaan (yeah)
Jy's diamant , en diamante is skaars
Gewoonlik is ek in die winkel ma ek kan net staar
Nou sê my wats jou naam
Ek sal my van later byvoeg
Nou ek maak jou myne myne
Maak jou my goed

Elke minuut
Elke sekond
Dink my hart aan jou
Wil ek jou veilig hou
En by my hou

Gee my 'n kans (mwah)
Laat ek jou wys (laat ek jou wys)
Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (ons twee hoort saam)
Kom vat my hand
En vat die pad ( en vat die pad)
Laat ek jou wys
Dat ons twee hoort saam
Ons twee hoort saam

Vir jou gee ek
My beste , tweede beste
Daar was dae wat ek gehoop het
Niemand weet van jou en ek nie
Kykie meisie jy's my lewe
En kom wat wil baba ek sal jou verdedig
En ongeag wat ook al
Jy't 'n held binne my
Ek weet jy , twyfel my
Ma dis ek en jy teen die stryd
Meisie jy's my lewe
En kom wat wil baba ek sal jou verdedig 

Elke minuut
Elke sekond
Dink my hart aan jou
Wil ek jou veilig hou
En by my hou

Gee my 'n kans (gee my 'n kans )
Laat ek jou wys (laat ek jou wys)
Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (ons twee hoort saam)
Kom vat my hand
En vat die pad ( en vat die pad)
Laat ek jou wys
Dat ons twee hoort saam
Ons twee hoort saam

Al gaan ons deur so baie dinge
Wil ek jou wys dat ons twee hoort saam

Gee my 'n kans (aaah)
Laat ek jou wys (laat ek jou wys)
Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam ( dat ons twee hoort nou saam)
Kom vat my hand
En vat die pad (en vat die pad)
Laat ek jou wys
Dat ons twee hoort saam
Dat ons twee hoort saam
Ons twee hoort saam
Laat ek jou wys
Dat oooooooonnn
Kom vat my hand
Laat ek jou wys
Dat ons twee hoort saam
Laat ek , laaat
Ons twee hoort saam

Volg ons op Sosiale Media 🙄❤
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jirre hie kom it 😭😭😭❤🔥🔥🔥almal gan alwee verlief wies di maand

unknownlbosse
Автор

Sjoe ekt hom lank gewag😭🔥🔥ouens julle het n groot goeie talent🙏🏻julle musiek laat voel n mens soveel beter😭🤞🏻

jeandreloubser
Автор

Ek en my Gf het opgemaak toe ons saam luister na di song....ons is nou verloof❤❤❤❤❤❤❤❤🙏....

emilejacque-lee
Автор

Die een is geslat🙌

Ek lovit😍
🇳🇦Namibia approves

mlpaulino
Автор

Jle laat voel my tuis in my in my eie MOEDER/PAPA LAND 💕😥🇳🇦

francisvanrooi
Автор

Damn dis finally hiesa, lankal gewag vir ietsie soos die, ek gaan hom weer hard oor my speakers speel, wee my pad se mense Verlief Maak ❤️😁

itzanwarfaro
Автор

Julle dissapoint nooit so veel liefde van olifantshoek elke song prt mt my😘😘.. Een van julle grootste fan🤗🤗

shortcute
Автор

ONCE AGAIN BAIE DANKIE GUYS..JULLE LAT MY NOG MEER AN LIEFDE GLO ELKE KEER..DANKI AIDAM-JOHN & LIL WILLY. STAY BLESSED AND KEEP UP THE AMAZING WORK GUYS. YOU ARE SUCH AN INSPIRATION!!!

romza
Автор

This is my favorite singers and favorite song ILY Aidam-John en Lil Willy❤ Love from Namibia

beatadekoe
Автор

Absolutely love this song !! Dit was die wag werd🥺❤

Asmr-with-nia
Автор

Jirre ek is dan kla verlief op die song😢😍❤👑

deniellejones
Автор

I love you guys ....your music is the best from Namibia 💞❣💞👆

sheradeenuth
Автор

Dis n treffer🥺❤. Dankie boys you've once again done your best. Eks trots😭👑❤

elzaandavids
Автор

You guys never disappoint 🔥😩❤️

Ek is in TRANE 😭😭😍❤️

Daar is nie beter as JULLE nie 😍🌻❤️❤️
STAYVIRAL!!!!

AshleighLaurenT
Автор

GEE MY n KANS... Laat Ek Jo wys.... Dat ons twee hoort saam!!!! .... Yhuuuu die song maak my hart Ani brand👌💯

jeanjordaan
Автор

Just discovered this song... absolute perfection!!

Alexis-fdvj
Автор

Yess!! Dis hier 😍Aidam-John and Lil'Willy julle is die beste🔥🔥

n.l.k
Автор

My hartjie is daju bly om hieri jam te hoor🥺❤️❤️

charlizestephanus
Автор

die lied maak mhy laat huil you guys got real talent

zurielkambuanto
Автор

by far the best track you guys did thus far amazing work guys.

musicalgod
welcome to shbcf.ru