Aidam-John & Lil' Willy - Twee Harte (Official Audio)

preview_player
Показать описание
Vanaf oukie en meisie na verloofdes en uiteindelik man en vrou 👰🏽‍♀️🤵🏾‍♂️

Hier volg Aidam-John & Lil' Willy - Twee Harte ❤️❤️😚

Senuweeagtig is ek vandag
Vriende probeer moet in my praat

Vandag begin ons met verewig
Ringe word gedeel twee harte word een
Fenomenaal lyk jy vandag
Dit laat my voel dat verewig
Ewig is te kort
Dit is te kort
Dit laat my voel dat verewig
Ewig is te kort

Iemand klop aan die deur
Is my beste bra
Hy vra is ek alright
Ek sê " ek kan nie asem haal"
Hy sê "Asem in"
Toe asem ek uit
"Vandag is julle dag, glo my alles is okay"
Hy sê hy is trots op my
En hy maak my das stryd
"Jy moet jou compose mybroe, doen dit vir jou bruid"
Hy maak 'n onsmaaklike grap
Almal weet mos hoe's hy
Hy vra my is ek reg
Van dit is daai tyd

Vandag begin ons met verewig (yeah)
Ringe word gedeel twee harte word een
Fenomenaal lyk jy vandag
Dit laat my voel dat verewig
Ewig is te kort
Dit is te kort
Dit laat my voel dat verewig
Ewig is te kort

Almal staan op
Haar pa bring haar in
Hier kom my skat
My oë's glad sop nat
Knop in my keël
En haar pa gee haar af
Hy sê vir my
"Seun jy beskerm haar van vandag af"
Ek sê "Ja my oom ekke doen dit somme lag lag"
En ek sê vir haar "damn jy lyk pragtig"
Die gemeente sit en luister nou aandagtig
Terwyl ek sê

Vandag begin ons met verewig (begin ons met ons lewe)
Ringe word gedeel (ringe word gegee)
Twee harte word een (ek wil met jou wees)
Fenomenaal (oooh)
Lyk jy vandag (lyk jy vandag)
Dit laat my voel dat verewig
Ewig is te kort
Dit is te kort
Van dit laat my voel dat, voel dat
Jy's wat ek nodig het

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ekt vindag letterlik hierdie liedjie seker 50 keer oor en oor geluister... Eish dit raak aan die harts-snare... Buitengewone treffer.... Thanx guys, julle songs is amazing... Afrikaans is SEXY. 🤗🥰❤️👌💯🙌🙏👏👏👏👏👏👏👏👏🙏

jeanjordaan
Автор

Sjoooee dis n baie mooi song, ek likes julle musiek all the way from Namibia🇳🇦

desmondmertens
Автор

"iemand klop aan die deur/ dis my beste brah"🔥🔥😍😍

Willy is weer next level! 🔥🥺

reaganreggiebplaatjies
Автор

Eke se jah my oom



Eke doen diit soma lag lag die song tref my hart so na ander to❤❤🥺

brandonbaxter
Автор

Wong on repeat. Lil willy jyt jou verse gesmash mbru. Great song julle

saltyShimz
Автор

maak 2024 anie brand, jule musiek is di beste 💥💫drop meer en meer asb.

jadiankarelse
Автор

"Knop in my keel, en haar pa gee haar af" Wow...dit het my letterlik in trane gehad. Dankie Aidam-John & Lil Willy vir julle mooi lirieke, dit maak my super trots om Afrikaans-sprekend te wees. Baie liefde van my kant af HOOFSEUNS❤❤❤🔥🔥🔥

JasonSwarts
Автор

Ek sê ja my oom ek doen dit somer lag-lag❤🥺

nikitastorm
Автор

Ja nee jle twee maak my altyd bly,
Luister nog altyd hier uit 🇳🇦❤❤❤

francisvanrooi
Автор

Wat ñ blessing manne. Die Bybel praat van een word twee. God bless you manne ❤

dolfdyllen
Автор

Baie mooi . Love julle music. Julle maak os trots 💃💃💃❤️❤️😘😘😘

EsmeVanJaarsveld
Автор

Did we wait till 12 lastnight for nothing NEVER 😍 Aidam-John and Lil Willy Laat mens nooit in die steek nie ❤....

kaitlynbaartman
Автор

Eerste keer wat ek dt hoor 🥰🥰🥰kry some lis vi trou ❤️❤️❤️❤️

CharniqueRossouw
Автор

Dis regtig 'n Baie Mooi song.. Dit lat my warm van binne voel🥵🥵🥵.. Well done again hoofseuns..

WilmaHermanus-vkfo
Автор

Dit was die wag werd🎉🎉.. Die song bly op repeat ❤❤#Stayviral verewig al is verewig te kort

tasneemrodgers
Автор

cjiirree cjirre gooi naa een ding #stayviral

rushanemuller-fslr
Автор

X verlief maar is moeilik om viha t se want ha mense is ook nog teen ons😢bigop aidam❤

ClitonAshtonSiegels-wf
Автор

Love it gonna to be my wedding song one day ❤🎉

KelliDavids
welcome to shbcf.ru