THEUNS JORDAAN - Hartseer Vir Die Reën

preview_player
Показать описание
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads

#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

N regte natuur mens. lied stem daarvoor. stil en geniet jou liedjies. uiters goeie keuses. Dankie Theuns jy is amazing met woorde.

marlenestander
Автор

Huil in die reen, want dan huil jy nie alleen nie!! RIV MY YSTER!! JY SAL ALTYD ONTHOU WORD

jphuman
Автор

So sad at his passing. Working in Abu Dhabi I longed for anything South African. His unique songs I heard there for first time. Became my favourite from then on

rorysullivan
Автор

Pragtig, Theuns. Jy is en bly n fantastiese sanger.

laudigerber
Автор

Jy trap diep spore in ons lewens met jou songs dankie💞

annatjieeloff
Автор

Solitude en stilte ❤ fantastiese Sanger ❤️

ivanbetsy
Автор


Ons kourier binne dae na jou deur toe!

theunsjordaan
Автор

Weer eens 'n treffer! Jy mag maar!

julietmalan