Die Dood is dood, lank lewe die lewe

preview_player
Показать описание
Mag Christene deel neem aan iets soos ‘n fees wat van heidense afkoms is? In hierdie erdiens (deur ds Koos Nel van die NG Gemeente Haakdoorn) kyk ons na hierdie vraag aan die hand van die “Dia de los Muertos” fees en die vraag wat Paulus in 1 Korintiërs 10:25-29a beantwoord, naamlik “mag ‘n gelowige vleis eet wat aan ‘n afgod geoffer is”. Die antwoord is (soos baie vrae wat die Bybel beantwoord) nie ‘n eenvoudige “ja” of “nee” nie, maar “wat moet ek doen in die lig van die gebod van die liefde”.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

ek is bly ons stem saam oor haloween wat onlangs gevier is

hugorappard
welcome to shbcf.ru