He’s our Champ!

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dricus asks 'Izzy waar bly Izzy starts to open his mouth. Dricus interrupts him 'jy bly stil'

christiangerhardt
Автор

Ek het Dricus gister ontmoet by Boktown, hier in Perth. Fok, what a nice ou. Jy kan sien hy is geniune, n man wat goed groot gemaak is met standaarde en maniere. Ek kan nie die oomblik glo toe ek lanks hom staan nie.

RikiLouw
Автор

Wow, the champ makes me so proud to be South African.Kyk, hy ken en hy mag.Soveel mense in SA hou soveel van hom.Hartlik geluk met your latest win.May you remain champ for many years.10 uit 10 vir die treffende lied !!!

michaeleilkamerer
Автор

Dricus jy is n Afrikaner! Dankie vir als wat jy vir ons Afrikaners doen en beteken!! Jy verdien n moerse Standbeeld Dricus...

Johnathan jy is ook n Afrikaner en wat n goeie mens. Dankie vir wat jy vir ons blankes doen!!!

stephanlombard
Автор

Ek sal n Jonathan CD koop as daar een was. Goeie eier...goed gedoen

CarefulAtheist
Автор

Baie goed gedoen! Ek kan nie wag vir die fight nie. Gaan groot Dricus en gee sweeties!

Jbmotorsonline
Автор

Drickus doesn't do a push up, the earth moves away from him in fear!!
Moer asb tog net Izzy se bek stil!!!!
Ps - hierdie is Grammy gehalte Jono

nielrossouw
Автор

Daar's Hy Nou!
Mooi man!
Gooi Miellies Dricus 👍🏻👍🏻

paulrooy
Автор

😂 😂 🇿🇦 🇿🇦 💪🏻💪🏻
Nou weet almal wat ons weet, al weet hulle nie wat hulle weet nie, dit weet ons almal.

alwynvanwyk
Автор

Why am I dancing to this while sitting down eating Tin Roof ice cream 😂😂

livingcolours
Автор

Amper n traan in my oog na dit. Goed gedoen👏. Kom ons hoop die wêreld werk soos dit behoort te werk en Dricus wat n baie beter mens as Adesanya is wen die geveg

jansmit
Автор

Well done tjom. Ek dink die is jou beste een sover❤❤❤

deanscrooby
Автор

RADIO RAPS ....JY EN DRIKUS IS 2 SA MAAK N GROOT IMPAK EN VERSKIL....GEE HOOP ....GEE VREUGDE 😊 EN JA NATUURLIK ONS BOKKE OOK!!!
JULLE IS ALMAL ONS BOKKE🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

Depends-tx
Автор

Didn’t want to watch this but its decidedly good

ryantherock
Автор

TIA

“Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie!”

tyronkoen
Автор

Glad I found this video... DDP the Champ

TacticalBackpack
Автор

Ek is doof ek is baie trots op Dricus. Ek weet God gee krag vir hom. Darem hy het baie goed gewen.Dankie vir God. Hy is ons suid afrika, en bokke ons suid afrika, Mej suid afrika( Mia le Roux) ons suid afrika. 👏👏👏🙌🙌🙌🙏🙏🙏💪💪💪🤟🤟🤟💯💯💯❤❤❤❤

gertsteenkamp
Автор

Dricus "Diktril" Du Plessis🤜🤜

burgerkentfoster