Demi Lee Moore - Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

preview_player
Показать описание
Credits:

Performing Artist: Demi Lee Moore

Producer: Johan C Venter
Director: Johan C Venter, Eric T Graham
Cinematography: Eric T Graham
Edit: Eric T Graham, Demi Lee Moore, Johan C Venter
Color: Eric T Graham
Grip: Tehan Buys
Production Assistant: Analda Breedt
Demi Lee Moore Make-Up + Hair: Suna Robberts
Nate Myburgh Make-Up + Hair: Kaila Botha, Johan C Venter
Special effects Make-Up: Kaila Bota
Styling: Suna Robberts, Demi Lee Moore, Elrico Zarr
Komono: Charlene van Rooyen designer for @thesaltatelier
Dresses by Elrico Zarr
-
Cast:

Lead Actress: Demi Lee Moore
Lead Actor: Nate Myburgh

Supporting Actors:
Dieter Blom
Kaila Botha

Full Cast:
Nicole Ruthven
Georic Lomas
Tasha
Analda Breedt
Corene van Wyk
Warren van Wyk
Henk Henderson
Llewellyn Steenkamp
Corlanie Botha
Johan Botha
JT Botha
Claudia Botha
Andre Robberts
Bathlo VIsagie
-
Special Thank You:
Brett Hoppe
Sun City Resort
Sun City Waterworld
Jason Klitzner
Lameez Suliman
Ritza Bellingan
Llewellyn Steenkamp

Moontlik gemaak deur Virseker
_______________________________________

Lirieke:

Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang
Weggesteek in sy woorde en sy kyk
Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees
Dat die duiwel net soos ’n engel lyk

En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou
Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

Het die stories gehoor van die harte wat verloor
Is jou naam altyd eerste op die lys
En die een na die ander bly glo jy gaan verander
Weet nie joune is gemaak van ys

En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo
Jy het haar in jou kloue nog ’n bitter einde lê nou voor

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Vanaand

Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand?
Wie se hart breek jy vanaand?

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

Written by – Johan Oberholzer
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

This girl is a stunning beauty and her voice is so sweet. And Afrikaans is such a beautiful language. I wish I could learn it someday.

Fermonluc
Автор

I'm listening this in Mexico! Amazing!

jocksantellez
Автор

WOW! 😍 So wanner kom die movie uit!? 🤪 Stunning liedjie en video Demi! 🧡

JacoLosgelaat
Автор

Who heres main language is English but understand afrikaans and love this song so much they listen to it everyday 3×

Ashleigh
Автор

Hierdie liedjie is wereldklas. Baie geluk aan jou en jou span. Blessings

Jack_Harvey_Live
Автор

Oh my goodness!! Born and raised SA now a US citizen for 31 years and admittedly the first time ever impressed and love a n Afrikaans singer of this caliber. 🙏❤

OneLifeTwoLive
Автор

Hi Demi. Ek Is mal oor jou musik. Ek was gisteraand by Afrikaans is groot en toe jy die liedjie gesing het toe is ek al klaar mal oor dit. Jy het n gragtige stem en hou aan met die amazing musik🥰👏

Lele.l.
Автор

I cant wait to hear this newest song of hers... She is one of the best female singers I know

kolenevandervyver
Автор

Dankie vir almal se goeie Comments vir ons gunsteling sanger of song🎙🎶

annetjiekrugel
Автор

Ek moet sê, hierdie is die heel beste Afrikaanse lied wat ek nog ooit gehoor het. Dis goud hierdie.✨

greyson
Автор

Welcome Welcome 💯, God blessing you always ❤,

IslamZahirul-otkv
Автор

Omgash ek love dit! Demi jy is verseker een van ons land se beste vocalist!

ruannespach
Автор

No clue what you are singing but it doesn't matter. Your voice is so beautiful. I could listen to it all day. Just found you yesterday and I've loved everything I've heard. ❤🥰

abbygale
Автор

Dit is kunstenaars soos jy wat mens weer laat meer en meer Afrikaanse musiek luister

santiedeklerk
Автор

So vrek mooi, Dink dit is die mooiste liedtjie oor 😍😍😍Mal mal mal daaroor !!Kan nie genoeg van hom kry...
Monique

johnhanekom
Автор

Luv from India...(North east, Manipur)❤️❤️❤️

shatngaikim
Автор

Ek luister hom oor en oor my favourite song

annetjiekrugel
Автор

Demi jy is n yster, hou aan met die mooi stem en paaitjie van jou optebou gaan groot!!

thriftyfps
Автор

Baie mooi song...❤1 van my favourite ! Song het baie betekenis ...

GertjieErtjie
Автор

Hier kom nog m treffer sommer in n week se tyd twee treffers kan nie wag vir die album nie😍😍😍❤️❤️❤️

lezandrapayne
welcome to shbcf.ru