Demi Lee Moore - As Ek Dalk (feat. Eloff) [Amptelike Musiekvideo]

preview_player
Показать описание

Volg Demi Lee op sosiale media:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jys my rolmodel Demi. Jou stem en jou perfeksie is uniek.

claudinevermaak
Автор

Hierdie liedjie en video gee my elkekeer hoendervleis! Daar is duidelik dedagte in alles in. So mooi!

LizetteCreate
Автор

Mooi woorde en stemme so saam. In die bitter mooi Mozambique !❤

yolandekritzinger
Автор

Welcome Welcome 💯, God blessing you always ❤,

IslamZahirul-otkv
Автор

Omw ek het nie woorde Demi Jy weet pressies hoe mens addicted te maak aan jou musiek. Love dit. Well done

janodienuys
Автор

Was daar... Mosambiek.. Ponta..beste plek wat jul kon kies vir die video. Pragtig

adridupreez
Автор

Ek het gewens vir julle om saam n liedjie te maak julle is my gunstelling!!🎉beste song ooit❤

Miane.livie.swiftie
Автор

As ek dalk woorde kon vind vir wat ek wou bedoel, as ek jou hand deur my hare nog een keer kon voel, as ek dalk tyd terug kon speel nog sekondes kon deel, sal ek nie wonder nie, sal ek nie weet maar het nie ❤ So lekker liedjie en pragtig !

ronniestoove
Автор

As die liefde vir ons skryf
Lees ons tussen die lyne
Steeds is jy my beste vriend
My begin en my einde
Het gebreuk om wat ons bou
In stukke nou
Val neer voor jou

Saam met ys in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net flou
Ek weet dit was so seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly

As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog eenkeer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet
Maar ek het nie

Jy sal nooit weet wat jy het
Totdat jy dit verloor nie
Dalk het jy van my vergeet
Ek belowe ek sal nie
Dis my hart wat wil onthou
Ek bly vashou
Nogsteeds aan jou

Saam met ys in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net flou
Ek weet dit was so seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly

As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog eenkeer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet
Maar ek het nie

Oe nanana oe nanana oe nanana
O-E-O-E-O
Oe nanana oe nanana oe nanana
O-E-O-E-O

As die liefde vir ons skryf
Dis ons tussen die lyne


As ek dalk woorde kon vind
Vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare
Nog eenkeer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel
Nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie
Sou ek net weet
Maar ek het nie

sarahblom
Автор

Amazing duo demi en Eloff song is pragtig 💙❤️🙏💕

denisebarnard
Автор

Stunning love dit hoop julle maak nog songs saam

ronellniemand
Автор

Wow, Demi, you’ve truly outdone yourself with this one! The collaboration with Eloff is perfection! 💯

Danilyn_Livao
Автор

Wow mooi song en die woorde amazing Geluk

GerhardVanRensburg-mi
Автор

EK IS ABSOLUUT VERSLAAF AAN DIE SONG. BESLIS MY TOP SONG!!! PLAY EN LOVE LOVE BESTE DUO OOIT!!! GEEN TWYFEL!!!!❤❤🎉🎉🎉 BAIE

Mari-LouRas
Автор

Linda música, feito no meu país e na minha vila, tou toda orgulhosa love you Demi❤️❤️❤️❤️❤️❤️

IGREJAAPOSTOLDEAFRICAEMMOCAM
Автор

🎉🎉🎉🎉 super cool song like erg baie dankie julle 2 mense wat cool song maak

ignazmichael
Автор

Ek is kinderlik opgewonde oor hierdie nuwe lietjie ❤

miawessels
Автор

Hierdie is die nuwe Liani en Jay wat ons KORT MODERN EN LEKKER 🎉

backstagedancestudio
Автор

Klink lekker ! Kannie wag nie hoe is jou nuwe liedjie ❤ groetjies uit Nederland

ronniestoove
Автор

Presies wat Suid-Afrika nodig het. Wat die mensdom moet hoor. Julle is verspottend

hendriksnyman
welcome to shbcf.ru