Jan Blohm - Word Wakker

preview_player
Показать описание
Jan Blohm se nuwe musiek video "Word Wakker" vanaf sy album #DieLiefdeAlbum.

Kry Jan Blohm se album #DieLiefdeAlbum op iTunes & Apple Music:

Volg Jan Blohm:

Besprekings:

Production House:
VPHFILMS & CoolerBox Brothers

Director & Cinematographer:
Michael van Zyl

Producers:
Michael van Zyl & Marno Koen

1st Assistant Camera:
Marno Koen

2nd Assistant Camera:
Ruan Bouwer

Location:
Matjiesfontein

Platemaatskappy: Vonk Musiek

Liedjie Publikasie: Jan Blohm / Vonk Musiek

© Vonk Musiek 2018

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek se dit we. Jan se songs word uit die siel geskryf. Dit maak sin vir die wat weet wat goeie musiek is.
Sy songs word nie net aanmekaar geplak nie, dit kom van daai plek af wat elke goeie musikant het, hart en siel.
Dis hoekom as ons terug kyk na Groot legendes soos Queen, Def leppard, Bruce Springsteen, Elvis, Beatles en vele meer.
What sets them apart is there music came from deep within there soul. En dit is nie geskryf deur die commercial kak
skrywers van vandag nie. Weldone Jan. True Legend. Wens net meer mense kan dit raak sien.

jacobusniemand
Автор

Jan en Juan Boucher se liedjies kom diep baie diep uit die hart en praat met jou..

elizejonker
Автор

A South African Indian enjoying this track...love it!!

aneeskhan-ltkz
Автор

Kyk, nostalgie is erger as die skim in die nag. Dit maak nie saak of jy Vrou of Man is nie. As jy in die buiteland sit vir 'n geruime tyd al en DIÉ legende se musiek begin skielik speel dan is daar nie keer aan hoe jy gaan reageer nie. Nostalgie diskrimineer glad nie en sal jou raak daar doer diep binne en jy kan dit nie keer nie. As jy nie knop in keel of 'n traan pik nie is jy nie eg SAaner nie. Jan jou musiek is eie aan jou. Dit is hoekom jy uitstaan bo baie wat eerder hou van "copy en paste" instede van om hulle eie ding te doen. In my boekie is jy nommer 1 my bra. Ek waardeer wat jy vir ons taal doen.

etd
Автор

Grappig hoeveel afrikaans en nederlands op elkaar lijken, ik versta bijna alles

koekiejam
Автор

Jan moet NOOIT ophou JY IS AWESOME!!!! ❤ Soveel talent en elke woord het betekenis. Dankie Jan

teresiabadenhorst
Автор

Prachtige Muziek.Groetjes uit Tiel.
#Nederland

heldersantos
Автор

Ja ne, Jan Blom for the win. Een van die laaste surviving "old school" musicians

AJVanNiekerk-bvui
Автор

Jan en Juan se liedjies kom diep baie diep uit di hart. Hulle moet n duet maak. Harts musiek. Absoluut uit die boonste rakke. Gevoel vol, kruip diep.onder jou vel. Danki🎉❤

elizejonker
Автор

Dis Jan se musiek wat my rustig maak, my gedagtes terug vat na my eerste liefde, die een wat my hart in stukke geskeer het. Serina, die rooi koppie van Johannesburg. Ek sal daai vakansie nooit vergeet nie. Altyd in my gedagtes

allanswartz
Автор

Jan se musiek moet kuns genoem word. Love die song en Groen trui. Wonder hoe vêr moes hy stap en hoeveel keer moes hy die song sing vir hom self om die video te maak. Jan jy kan..

DanTheZombieGaming
Автор

Mense wil jou sleg maak maar jy is awesome moet dit nooit vergeet nie ❤

trayvonnesmit
Автор

Jan, jy amazing en jy doen die song great.Net een van jou, ek luister die song elke liewe van Eeden.

bertus
Автор

Dis die enigste song wat my dogtertjie aan die slaap meer raak 💕💕💕

lizelleswart
Автор

Besondere stem en woord keuse maak n treffer soos die een. Hou so aan Jan. ✌️

kobusjoubert
Автор

Man the nostalgia hits bad... I miss my mother RIP babe

WinstonMackay
Автор

Jy is my gunsteling....musiek uit die hart uit!! Hierdie sal my song vir altyd wees!!!!

jackieduplessis
Автор

wow Jan Blom jy mag dit sing die hele dag vir my amazing vir ons 2 liefdegroete Nicci xxxx

nicolenedutoit
Автор

Jan my song is jy my maat. Alles is perfek. Arrangement. Musiek. Liriek. En Matjiesfontein!

awvanrooyen
Автор

Dis vrek mooi die outjie!!!! Dit gee my

djdixidex