Jan Blohm - Liefde Maak

preview_player
Показать описание
Jan Blohm se nuwe enkelsnit "Liefde Maak".

Volg Jan Blohm:

Besprekings:

Production House:
Happy Chappy Production House

Model:
Angeli Marais

Director & Cinematographer:
Joshua Levi

Producer:
Marno Koen

1st Assistant Camera:
Connor Mckinnon

Gaffer & Key Grip:
Nicholas Robert Brown

Makeup:
Loraine Olivier

Hair:
Charlotte Du Plessis Carissa Greyling

Platemaatskappy: Vonk Musiek

Liedjie Publikasie: Jan Blohm / Vonk Musiek

© Vonk Musiek 2018

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

'n Ware Suid-Afrikaanse kunstenaar waarop ons almal kan trots wees. Uniek in sy benadering, en dadelik herkenbaar - die teken van 'n ware meester van sy bedryf. Dankie, Jan Blohm.

ObelixBarbatus
Автор

What a great song Jan.Ek het gister jou musiek begin luister.Dus baie mooi en diep.Well done🎉🎉

GerhardCoetzee-jc
Автор

Die ou se stem, sy emosie, sy Lirieke ! Is net op n heel ander vlak as die res
Het die geleentheid gehaad om jou al n paar keer live te sien !

Jou musiek is wat my hart na smag.

franzoawolmarans
Автор

This music is deep this guy just know what buttons to push I really Love Jan Blohm

djdixidex
Автор

Hys een van ons beste skrywers ooit. Van dag 1 sy grootste aanhangers.

janinetaylor
Автор

Legende. Jy beteken alles vir Afrikaanse musiek. Geen ander lirieke soos joune. ❤

leticiawessels
Автор

Ek was blessed genoeg om die song live te sien. Absolutely Amazing. Ek is speechless, dis moeilik om in woorde te sit wat jou kuns vir jou fans beteken. Jy is Legend.

lhawkins
Автор

Dit is snaaks hoe n mens vas gehou kan word met 1 song. Ek het nou eers die een lief gekry want kan saam praat. Dan dink mens hoe dankbaar jy moet wees vir n song soos die wat jy kan saam sing elke dag. Want jy verstaan die woorde, die gevoelens!! Dankie Jan, jy maak n MOERSE verskil in mense se lewens!!!

tinusclaase
Автор

Al wat ek vra is niks nie meer
As die klank van jou buitekant my deur
En om weer vir jou in die reën te soen
As ek so doodgaan
Sal mooi wees, ek sweer
Jy het my in die reën verlaat
Op so 'n aand het die kind ontslaap
Ek veg die donker en ek waak teen slaap
Om te droom van jou
Is volmaakte wraak
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my staan?
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?
Vir wie kan ek my liefde maak?
Vir wie kan ek opstaan?
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my kom haal?
Finaal
Ek kon nooit net jammer sê
Die woorde wou net nooit loop lê
Wat sal oorbly na die storm en reën?
Net stukkende goed
Maar stukkende goed
Kan niemand breek
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my staan?
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?
Vir wie kan ek my liefde maak?
Vir wie kan ek opstaan?
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my kom haal?
Finaal
Sou jy jou naam ander lakens dra
Dis warm nou, waar ek jou woordloos vra
En ek's seker hy weet
Ek het vergeet
Net liefde red
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my staan?
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?

MoniqueDaffue
Автор

Briljante Liedjie! Groete uit LIma Peru!

toscabrutus
Автор

Ek dink altyd die beste kunstenaars word heeltemal onderskat in hul eie land.

Ek kan regtig nie na Afrikaanse musiek luister nie. Maar jy het dit verander. Jy het my hart laat roer vir musiek in my moedertaal.

Truly a brilliant artist.please know that you are SEEN and HEARD for your immense talent.

Ek is dankbaar dat jy exist

suemarais
Автор

Hierdie taal is al wat ons gaan oorhe.
Gebruik dit.

nikanaughty
Автор

Al vir 13 jaar 'n fan, deur die moeilike jare het ek steeds bly hoop daar sal 'n revival wees en kyk nou die moeite werd. Sal jou altyd ondersteun no matter what !!

marietjiecronje
Автор

Ek is absoluut mal oor die liedjie - ek kan dit n 100 x op repeat sit....

carikepietersen
Автор

Ek en my Pa het altyd die liedjie geluister. Nou is hy oorlede maar die liedjie bring net goeie tye terug

andrestrauss
Автор

Ek het die song al soveel keer geluister ek hoor hom al in my slaap, hoe ouer jy word hoe beter word jou musiek

eugeneprinsloo
Автор

Sonder twyfel die beste Afrikaanse kunstenaar wat ons het.

gerrit
Автор

Bob Dylan het die Nobel prys vir letterkunde gewen, hoekom: want sy werk is kuns.
Nou as Jan se werk in Engels was, was die Nobel prys sonder twyfel syne!

christiaanroets
Автор

Hierdie is behoorlike musiek. Well done!

wynandjonker
Автор

Voel of ek doodgaan en weer gebore word-jy is groot talent JB luister die song elke liewe dag en op n Saterdag n biekie meer

nicholastruter