ReWOLusie na KKNK-skok

preview_player
Показать описание
Oudtshoorn, 23 Maart - Inwoners van Oudtshoorn in die Wes-Kaap was geskok toe daar aangekondig is dat vanjaar se Klein-Karoo Nasionale Kunstefees gekanselleer is, weens toenemende kommer oor COVID-19. Volgens inwoners en die eienaars van sakeondernemings gaan dit die dorp duur te staan kom. Bome en lamppale wat in kleurvolle breiwerk getooi is, is die enigste teken dat 'n kunstefees sou plaasvind.
Рекомендации по теме