Polisie na bewering nie genoegsaam beskerm

preview_player
Показать описание
Pretoria, 30 Maart - Die Suid-Afrikaanse polisievakbond sê die polisie verskaf nie genoeg veiligheidstoerusting soos maskers en handskoene om hulle lede teen die Coronavirus te beskerm nie. Die polisie beweer egter hulle doen alles in hulle vermoë om lede veilig te hou. Die diens erken daar is ‘n tekort aan toerusting weens die hoë vraag in die mark, maar is besig om nog aan te koop.
Рекомендации по теме
join shbcf.ru