filmov
tv
Medici vreesbevange vir besmetting

Показать описание
Kaapstad, 30 Maart - Teen verlede Vrydagaand was 13 gesondheidswerkers in Suid-Afrika met die Coronavirus besmet. 11 mediese dokters, 'n verpleegster en neurofisikus het positief vir COVID-19 getoets. Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, het sy kommer daaroor uitgespreek. Dokters en nooddienswerkers wat in die voorste linies teen die virus veg, is vreesbevange vir die onsigbare vyand wat in elke pasiënt kan wees. Daar is nie genoeg toerusting om hulle te beveilig nie.