SÊ DIT SOOS DIT IS: Episode 064 - Willie Jones

preview_player
Показать описание
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar dit het nie sonder uitdagings tot stand gekom nie.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wat ñ lieflike gesprek. Baie dankie. Vrede vir julle.

elsabieackerman
Автор

WHAT A BEARD.... Die nuwe begin. Regte Afrikaners sal altyd seevuur.

KennethHill-sj
Автор

Wat 'n getuienis en deursettingsvermoë. Dankie.

beatrixfourie
Автор

Wat 'n inspirerende gesprek. Baie dankie hiervoor.

morneviljoen
Автор

Hi Willie goed om jou op Utube te sien ek het jou praaitjie baie geniet en is baie trorts op jou. Dankie dat jy Oom Jors en Tannie Martie erkenning gegee het. Ek glo dat jy n erenstige pad met HERE geloop het darom was jy so suksevol! Sterkte vorentoe.

miasgreyling
Автор

Kontak Jan Steyn van Marcé firefighting equipment. Ek glo dit sal n baie interessante gesprek wees.

antonferreira
Автор

Elke jongmens kan maar gerus na die gesprek luister. Inspirerend!

AdenjaProjects
Автор

Dit is baie goeie getuienis want dit is baie duidelik dat 'n mens nooit moet opgee nie. Jy moet elke keer fermer en met meer selfvertroue vorentoe beur.

williepretorius
Автор

Dankie vir jou storie Willie, sterkte met die familiebesigheid se pad vorentoe.

leendertstoop
visit shbcf.ru