Sê Dit Soos Dit Is: Episode 079 - Dirk van Zyl Smit

preview_player
Показать описание
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".

#SDSDI #SDSDI079 #SeDitSoosDitIs #NEASA
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Sjoe! Moral of the story: Don't give up!❤️

MoiraDelie
Автор

wow, insperend. Bankrot op die kerkraad! 😂

christodeklerk
Автор

Wirklich ein sehr interessanter Gast! Baie dankie en groete uit Duitsland!

Weiseorgelspieler
welcome to shbcf.ru