Sê Dit Soos Dit Is: Episodes 076 - Prof Koos Malan

preview_player
Показать описание
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie dankie - absoluut noodsaaklike kykstof vir begrip oor huidige politieke gebeure ter plaatse en elders. Prof Koos Malan - onmisbare politieke intellek ... En wat 'n vonds - psigo-politieke versteurdheid...❤

ElmaPotgieter-pv
Автор

Baie dankie Prof.Skuldige spoke vir skaduwee land.

willene
Автор

Belaglike konsep-NDR! Hoe kan enige rewolusie enigsins demokraties wees ?

gertleroux
Автор

Die ANC is teen die toue; en die Opposisie staan hulpeloos en toekyk. Op watter stadium (gegewe soos Musk dit opsom: 'Demographics don't lie': die getalle wat Sosialisme en Kommunisme ondersteun in SA bly 65%+ en groei jaarliks) word sinvolle sessie (nie op grond van ras alleen, maar bv gedeelde waardes) die enigste opsie - behalwe om te wag vir 'n 'Zim-realiteit.'

GreatExploits
Автор

Hulle sal daai verskeurdheid later as verskoning gebruik.

beatrixfourie
Автор

Daai bemagtigingsgeld dal verdwyn in n oogwenk.... En beslis nie na waarheen dit bedoel is nie

AIRview
Автор

Die tyd is Amper ryp die winter kom en Dan is dit reg Om op te tree😮😮😮😮😮😮😮😮😮

DeonEbersohn-nzfr
Автор

Daai bemagtigingsgeld dal verdwyn in n oogwenk....

AIRview
Автор

Is dit presies wat ANC en Jacob beplan het dis hoekom hulle so optree

DeonEbersohn-nzfr
Автор

Ons politiek is n moeilike besigheid, baie moeilik aan die 1 kant Mk eff atm al jameera, dis erg en da en ander in GNU probeer staande bly en terugbaklei, maar die anc dal hulle nooit n kans gee hulle wil die finale sè hè, da en ander partye moet wegbreek uit die sogenaamde gnu

MarieGroenewald-eqpk
Автор

Hoe op aarde kan jy politici vertrou? Baadjirs. Na die wind....

AIRview
Автор

As die ANC versteurd is, wat van News24?

ekkeism
join shbcf.ru