Demi Lee Moore & Riaan Benadé - Kannie Sonder Jou Nie

preview_player
Показать описание

Volg Demi Lee Moore op sosiale media:

Volg Riaan Benadé op sosiale media:
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I dont understand a single word but I just love the song. Great voices❤

betsyfanai
Автор

Love this song they both sing very comfortable and the spot light is on them both love to c it❤🤩💕

millymatukane
Автор

Ons kan nie sonder een van hierdie kunstenaars se musiek nie. #DisAltydDeelVanOns.
DEMI ❤️❤️ RIAAN

tiaandupreez
Автор

Ek is sekker baie manne wat weg van die huis werk, raak die song beslis van ons harte hard. die woorde praat diep... dankie julle.

drdoring
Автор

I can't imagine you dear Demi Lee. You are perfect no one here on earth except you

gaihiakriamei
Автор

Its a beautiful song afrikaanse make u relaxed even if u stress this make u realized what u miss and it is peace

Derieckpeterson
Автор

I would love to hear this beautiful song 🎤in English

tititurua
Автор

Love die Song 💕Happy Valentynsdag my Liefie, My Engel My Angelface Reyno, n Pêrel vir Jesus Love You always and Forever and Ever to the moon and Back Mwah 💕😍😘

francoiscalldo
Автор

Wow☺️Demi& Riaan. Die beste kombinasie.

altaduplooy
Автор

Julle maak saam pragtige songs God Bless!!!!

pieterventer
Автор

Demi vc parece uma linda cinderela amo você

elianealvesdebrito
Автор

Die twee stem blend net so fantasties!! Love dit! Demi sal lank in Afrikaans bly, my mening is dat sy Juanita sal verbysteek in rekord tyd! En Mr Benadé is net 'n fokken great stem!

koosvantonder
Автор

Riaan beats all male singers for me .. thank God for giving Riaan.. love all the songs . Thank you demi for uploading this song. I don't understand but I believe it must have a strong message . Both of you ❤️

tamargonmei
Автор

Wow Amazing twee stemme. Maak nie saak saam wie sy sing. Dit is altyd n wenner❤

lindadebruin
Автор

I don't know the language but the vibe is real.. Sooo good to listen... Is there an English version of this? Create one please..

royce
Автор

My twee gunstelinge in een liedjie. Julle albei stel nooit teleur nie. Pragtige song - realistiese woorde - as jy lief is vir iemand vergewe jy keer op keer jong.

louisekloppers
Автор

Ek is so mal oor julle alby❤❤ en dis n awesome song ek kan nie sonder julle songs nie❤❤❤

kobusliebenberg
Автор

Nog n gem hier en hit wat oppad is😍😍😍❤️❤️❤️

lezandrapayne
Автор

Demi en rian die lied steel my hart en hardloop onmiddelik na my liefde. Dankie dat julle harte bymekaar maak met die woorde wat ek voel en nie kan sê nie of bang is om te sê. Kani wil ni sonder jou julle maak mooi musiek, God seën julle en julle loopbaan

gabriellescott
Автор

Please song this song in english too...🔥🔥🤩🤩🤩....please

amosgangmei