Riaan Benadé - Stoom (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание
Luister Riaan se splinternuwe album 'Die Lot' hier:

Volg Riaan Benadé op sosiale media:

_______________________________________
Lirieke:

Ek en jy alleen
Jou hand op my been
110 oppie speakers, klok 130 oppie kop
Ons weet nie waar nie, maar ons is nog nie daar nie
Want jy's net hier by my
Al is dit al wat ek kan kry

Dalk moet ons die kamer los
En net aanhou ry
Wie kort 'n bed as jy my huis is
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is tot dit

Stoom, teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons
Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons Stoom

Jou hand sweef in die reën
Ons tyd is geleen
Wonder en sien of jy hier is
Stop, 180 in jou kop
Jy weet nie waar nie maar ons is nog nie daar nie want
Jy's net hier by my, ek sien dis al wat jy wil kry

Dalk moet ons die wereld los en net aanhou ry
Wie kort 'n werk as jy my skat is
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is tot dit

Stoom, teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe
Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons Stoom

Het op die agterseat gevry
Hoe vinnig loop die tyd verby
Jy bly die beste deel van alles vir my

Stoom, teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe
Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons Stoom

Whooo

Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons Stoom
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek en my vrouki is al 15 jaar getroud en van hóér skool saam ons se altyd on gaan op 80 jaar oud hande has hou flooimark dankie die liedtjie is Baie mooi dankie

Reno-czji
Автор

Ek wens ek kan n dubble like op die song sit. Ek is baie mal oor die song. Die song en Spontaan is my twee favs maar ek kan nie dit se nie want all Riaan Benade se songs is vir my goed. Dankie vir all die lekker en mooi songs wat jy uit bring.

NicoleBowlesNix
Автор

Kry nie die liedtjie uit my kop nie🎉🎉🎉🎉🎉🎉awesome song nes doe res🎉🎉🎉

JohandriMulder
Автор

Lekker, nuwe album net so voor die jag seisoen! 😊

MetalFox
Автор

Love die song well done Riaan Benade❤️❤️

RoxanneBehrens
Автор

❤Ek kan doen met so Stoom Romanse .... Awesome Lekker Song, Geluk .Grys pas jou nogal nie te sleg nie 😊

biancavanniekerk
Автор

Great song en die OULIKSTE Well done!!!

simeonsnyman
Автор

Whoop whoop hoop jy speel hom by innibos 2024 sien jou daar yster asb n duet saam spoegwolf!!!

christiaanvanrhyn
Автор

Jy lyk oud my Bra... Nice song - Van Bethal

wallacebelzaserbotha
Автор

Ek wens jy kan meer musiek maak!!! En n COLAB met SPOEGWOLF ASB!

koosvantonder
welcome to shbcf.ru