Appel - Lei my na die water (Afrikaans Wil Dans Remix)

preview_player
Показать описание
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Vuurwarm tjoen vir 'n yskoue dag 🔥 ❄

iandiedericks
Автор

Musiek is lewe.... love julle tune's

righardttjaart
Автор

Net toe ek dink die Afrikaanse musiek op my playlist raak nou afgesaag kom ek op die af. AWESOME DANKIE

camerongrant
Автор

🎧🔊💥🎵Lei my na die water!🌊👌🔥😎😁 Of nee wag..😂..Hy lei my na hierdie lekker channel met die epic #REMIXupload van #AfrikaansWilDans
Dis mal. Ek love dit, Hierdie upload gaan die channel nog meer van 'n boost gee!!!!
#AppelIsnLegend
#AfrikaansWilDans is ook. 😎✌️😁🔥♥️

tiaandupreez
Автор

Honestly... Avicii would be proud on this drop of yours 👌💯

jeandredippenaar
Автор

Love dit
Maak n remix van vuur op die water

jeandrekichenbrand
Автор

Great music. Sal jy net asb dit weer oop maak sodat mens dit kan download 🤘

africanadventure
Автор

True talent!!!! julle is di legends.Julle beats is fire hou aan wat julle doen dit is awesome!!!💯💯💯👌

andiedevilliers
Автор

Ek voel dat geen van my Braaie sal volmaak wees sonder om die channel kliphard te pomp in die huis nie. On G'damn fire!!

wernerheymans
Автор

FOK LEKKER LEGEND

GLO MY JULLE GAN DIE EENE SMAAK😉

AfrikaansJolMusiek
Автор

Goeie een, love hom boys, hou aan met julle mal goeie werk

fransodutoit
Автор

Nee genade brah, dis mos next level epic dié. 💥💥💥

jcmacfarlane
Автор

Love al jou musiek, baie mooi, hou aan met die goeie werk

hazzard
Автор

Love julle musiek
Maak altyd naweke lekker na n lang week se werk

Keep the beat going

shanonsafaris
Автор

Kwaai mix
Baie chilled, ek likit! 🔥🔥🔥

johanmuller
Автор

Yet again, Well done met die song dis awesome !! Jy kan die nuwe Bernice West song Hart ook n go gee ! Glo jy sal hom lekker kan drop !

rynojordaan
Автор

One day am gonna sit around a fire and when my grandson asks me “oupa how was your youth. I will play him this...”

TopNotchTreeFellingInc
Автор

Lekke bois, hou so aan, shap musiek🤙

louisdelange
Автор

Tnx vir die SWEET MIX. Amper soos A sing: net die hemel weet hoe lief ek di channell het. Keep Rock'in it #afrikaanswildans

morneainsley
Автор

Love hierdie song! Enige manier dat julle dit op Spotify kan sit?

buitreinhart
welcome to shbcf.ru