Johan C Venter - Mal Oor Jou (Offisiële MusiekVideo)

preview_player
Показать описание
Mal Oor jou is die tweede enkelsnit vanaf Johan C Venter se solo album, Liedjies oor Lugkastele.
Na die sukses van Johan se eerste enkelsnit, Oe soos Perels, het hy besluit om sy aanhangers (of Fanters soos baie van van sy aanhangers hulself beskryf) met nog 'n video te bederf.
Maak seker jy kyk na al die krediete aan die einde van die video om te sien wie was waar verandwoordelik vir hierdie video, enig aan sy soort.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek is GEK oor hierdie song!! Well done Johan!!!! Ek wil dit oor en oor en oor luister...Dis een van daai's wat met my hart praat!!!! Dis

erikaventer
Автор

Awesome Johan dit raak net elke keer beter!!! Jy gaan nog groot gaan mater!

Pielietjies
Автор

Sjoe dit is pragtig, wel gedaan Johan C Venter!

elizemare
Автор

Love dit! jy is so awesome Johan <3

janavandenberg
Автор

AWESOME!!! Nog 'n ongelooflike liefdestreffer uit die pen van 'n skrywershart...

leoneprinsloo
welcome to shbcf.ru