Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is

preview_player
Показать описание
Woorde en Musiek: Johan Vorster
Video Regie: Andre Odendaal
Musikale verwerking: Murray Lubbe
Vervaardig deur: Johan Vorster songs
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Eks so swart soos die nag, maar dus regrig een van die mooiste liedjies wat ek nog ooit gehoor het !!!

marthawilson
Автор

Ek is lief vir Afrikaans liedjies. Ek woon nie meer in Suid-Afrika nie, maar ek sal altyd 'n Suid-Afrikaner boer wees. 

LaFranceBonjour
Автор

Amazing musiek. 'Ken elke plek in die video. Het die gange gestap van Laerskool Lynnwood in die middle 90's as kind, die Bloekomwoud is net agter my boetie se huis. Hierdie is bitter-soet vir my; Ek en my vrou bly nou al 5 jaar in die koue gedeelte van Kanada agv werk. My kleuter is amper twee en ons Youtube vir Afrikaanse musiek. Groete Suid-Afrika, sien julle hopelik gou weer!

christiaandenysschen
Автор

Ek bly in Madagascar en is baie lief vir Afrikaanse musiek. Ons luister graag aanlyn maar dit is hartseer dat so baie Afrikaanse liedjies geblok word hier. Weet nie waar die blok le nie, maar dit sal wonderlik wees as om daai blok af te kry sodat ons ook die plesiertjies van Afrikaans kan ervaar. Baie dankie en groetnis van n pragtige eiland :)

juanitambooyse
Автор

Hoeveel suid afrikaners is hier wat die liedjie nog luister dit is my liedjie wat ek luister vandat ek 8 was beste liedjie ooit

hanlunel
Автор

Ik ben een Belg maar jullie taal is zo mooi ! Ik hou van dit lied

michellemoorkens
Автор

makes me think of my late wife that was also my high school sweetheart still miss her 7 years later #RIP beaula

SWAP
Автор

I love, love afrikaanse music.... Greetings from Germany!

TheSommersonnenwende
Автор

I remember listening to this song, over and over and imagining that a guy was this heartbroken over me. That one day "wanneer ek groot is" that I would find someone that will love me so deeply...
Now at 24 years old and just out of a broken engagement. This song hits different.

vanessawillemse
Автор

Dit is een van die beste produksies deur Johan Vorster nog.

markusv
Автор

nog 'n treffer! Johan Vorster is nou maar een maal 'n yster in Afrikaanse musiek en Dewald wow!! Dis al, vergeet wat jy weet van liefde het my na jou toe aangetrek, maar Eeendag as ons groot is: Beste liedjie vir 2013. Hoop om dit meer te hoor en te sien en om nog meer nuwe dinge van jou te verwag. TROTS AFRIKAANS

eldineleroux
Автор

Het ons nie almal so 'n liefde waarna ons soms terugdink Dankie Dewald! Jy weet hoe om die heimwee te capture!

mauritzburger
Автор

Was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud
Die woorde te glo uit ‘n prinses se mond?
Vir jou sal ek liefhê tot die dag van my dood
Dit was waar vir ‘n rukkie, maar toe word ons groot
As ek kon kies sou ek dit oor wou hê
Ek sal jou my nooit laat uitoorlê
Jy weet hoe jonger ‘n hart, hoe groter die hoop
Jy’t verander hoe ek nou deur die lewe loop
Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is
Na alles oud, sal ek jou nooit blameer
Jy was te jonk om woorde te wou keer
Maar ek weet voor my siel
Daar was oorgenoeg tyd
Om te sê, jammer, jy wil ‘n belofte wegsmyt
Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is
Ek verlang na die tye wat lank verby is
Nou’s ons groot, ek mis
‘n Belofte wat lank reeds verby is
Was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud
Die woorde te glo uit ‘n prinses se mond?
Jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
Jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is

rambo.nation
Автор

Sjoe - dis nou wat ek 'n oorwurm noem! Het die liedjie gister vir die eerste maal op radio gehoor en MOES eenvoudig net weer en weer luister! Baie dankie Dewald, jy het n saai week sommer blink kom maak!

Jaxi
Автор

Cool song thanx for the video clip i luv this song and video clip wanna come Over to co springs soon and do a show k I miss the best shows

kirkchristensen
Автор

Here's some translated lyrics.

Was a heart too young at the age of 8
to believe the words from a princess' mouth
"I will love you until the day that I die"
It was true for a moment, but then we got old

If I could, I would go through it again
I won't let you fool me
You know the younger the heart, the bigger the hope
You changed my path through life

You promised me, you promised that until the day you die
With your words, your words you always let me believe
that when we're older
that one day when we're older

You will never know, You'll never know what you could have felt
You've forget me, you've forgotten me. I now know you never meant
that when we're older
that one day when we're older

I won't blame you for the things in the past
you were too young to stop your words
But for the life of me, I know there was enough time
to say sorry you want to forget that promise

You promised me, you promised that until the day you die
With your words, your words you always let me believe
that when we're older
that one day when we're older

You will never know, You'll never know what you could have felt
You've forget me, you've forgotten me. I now know you never meant
that when we're older
that one day when we're older

I long for times that have long past
We're now old. I miss a long gone promise
Was a heart too young at the age of 8 years old
to believe the words out of a princess' mouth?

You promised me, you promised that until the day you die
With your words, your words you always let me believe
that when we're older
that one day when we're older

You will never know, You'll never know what you could have felt
You've forget me, you've forgotten me. I now know you never meant
that when we're older
that one day when we're older

saltclaws
Автор

Don’t understand the language much but I listeners a lot of Afrikaans songs and this one falls under one of my favourite songs thank you for the good music

johannesmahamotsa
Автор

Afrikaans is die beste taal en ek is mal oor die al bly ek nie meer daar nie ek sal nooit die taal of die land sal wil vergeet nie
Eks trots afrikaans❤❤❤

nikitapretorius
Автор

Ek vrek oor die lied. Ek het so baie voute gemaak in my lewe so baie... ek wens ek kon als oor doen en nie mense seer maak soos wat ek in my jeug gedoen het nie. Ek dink persoonlik dis beter as mense my vergeet want ek dink nie ek doen enige iemand n guns deur onthou te word nie. Soveel kanse en geleenthede wat ek gemors het of weg gegooi het. Liefde is ń droom wat ek nie kan droom nie nie na al die pyn wat ek veroorsaak het of deur is nie. Hoe dom was ek as kind om te droom...

nosleepnolife
Автор

Hierdie liedjie is heeltemal te kort! Kan dit weer en weer luister!

MnrDeKoning
join shbcf.ru