Karlien Van Jaarsveld -- Ek wil nie kwaad gaan slaap nie

preview_player
Показать описание
Karlien van Jaarsveld se video vir "Ek wil nie kwaad gaan slaap nie" vanaf die album "Uitklophou". Haar man, Derick Hougaard, is ook in dié video.
Video production -- Spheratical Productions
Record company -- Johan Vorster Songs
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Best song ever, Derrick hougaard is so amazing ! Dis een van my fav Afrikaans songs !!

lizelleswart
Автор

My dogter se gunsteling song sy ken Al elke woord

karaheyns
Автор

Pragtige liedjie!! Hierdie is verseker 'n wenner!!!

Tania
Автор

Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het
ek jou vermink met woorde,
Wat jy nie kan vergeet?
Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe
kan ek dan sê ek's jammer,
Voor die donker wat ek vrees?
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
jou seer maak nie, wil nie als verloor,
want ek kan nie eers onthou nie waaroor
het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
jou, ek wil baklei maar net vir jou!
Niemand is verkeerd niemand is ooit reg
en uit eie wil die minste na 'n hou nie
terug geveg niemand gee net in niemand
gee net op terwille van 'n kort oorwinning
maar dis tyd dat ons moet stop

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
jou seer maak nie, wil nie als verloor,
want ek kan nie eers onthou nie waaroor
het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
jou, ek wil baklei ma net vir jou (ek wil baklei maar net vir jou)
(ek wil baklei maar net vir jou)
(ek wil baklei maar net vir jou)
(net vir jou)
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou

craizyhobs
Автор

Ek is mal oor hierdie liedjie.
Dis regtig 'n mooi liedjie.

aliciafieldhouse-theron
Автор

Can't understand the language but I like the voice and the tune

carolinemicheal
Автор

Absolute pragtig verby my liewe Jesus kind, wens jou alles wat mooi is vir jou❤

margretsumner
Автор

Super lekker en mooi!! Hierdie is die song ek love.karlien dis beste awesome.❤

portiamatlabe
Автор

karlien onthou net doen wat jou gelukkig maak. jy is so n diep mens en ek het respek vir jou musiek want dit praat uit die hart.

AnneMarieNagel
Автор

Gebruik dae stem van jou des bja mooi ek self wil soos karlien sing

juniordwayne
Автор

Big up to Spheratical what a great work

welcomemthokozisi
Автор

ek is 10jaar oud en ek kan al baie mooi sing .Love jou musiek

kaceyschwartz
Автор

Dis my droom, mooi vrou wat my lief het❤️🌹

gerhardmitchell
Автор

Lekker Video Karlien van Jaarsveld Dankie

chocwinx
Автор

Danke Karlien, jou is mooi und dit musiek is wonerlike!.Ja, lokal is leker)

helenajaremczuk
Автор

doesn't have the look in your eyes like you lost someone and fighting for him. just a song for you. but reality for us

robertmeyer
Автор

Awesome video van Karlien van Jaarsveld! Sy mag maar! 👍

carlavosloo
Автор

Almal get drama in hup lewd.
El is nogsteeds lied vir joy KARLIEN VAN JAARSVELD. 😍

donebotha
Автор

this is such an exquisite song Karlien Van Jaarsveld Jy mag maar rerig!!!

sheenaugh-leethompson
Автор

Ek soos die eenigste ou in my skool wat nog afrikaanse musiek luister

rxthmza
visit shbcf.ru