Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание
Net op Groot Tunes, Met trots geborg deur Virseker :

Beskikbaar op die "My Hartjie" Album hierdie is "Geskeurde Jeans"!

Director: Gerhard van Rooyen
Production Company: Spheratical Productions
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

If only the rest of the world knew the magical power of South African pop, it'd be a much better place!
Greetings from this Venezuelan fan. :)

Havvyer
Автор

Ek dink die liedjie is puik.Hou so aan Karlien, baie mense hou van jou musiek.

legendjvrc
Автор

Ik versta niet alles, maar ik vind het liedje erg mooi. Muziek van een van Jaarsveld heeft altijd grote qualiteit !! groetjes uit Duisburg/Duitsland

semisilesian
Автор

Beautiful ❤ love die lietjie en ek love ook om geskeurde jeans te dra.

nadiaKilian-tr
Автор

Love dit!!!! Lekker om nuwe musiek te hoor hier uit Chicago!
Well Done Karlien!!

charlenenb
Автор

Jare later, onthou ek nogsteeds die lirieke. Fantasties hoe Karlien se lirieke so n goeie impak op jou kewe kan maak

mari-louisepieters
Автор

Een woord om Karlien te beskryf STUNNING!!!

r_se_chips
Автор

Ik heb deze lied gevonden, wanneer ik een gescheurde jeans voor mijn dochter aan het zoeken was🤣. Maar wel een leuke nummer 🥰

luisita
Автор

This song is so amazing and fantastic. Well done Karlien

mutendenimapholi
Автор

My suster se maatjie is jou grootste van

nathanbarkhiuzen
Автор

karlien, jy is pragtig, jy sing pragtig, mal oor AL jou musiek. dankie ek hou baaaaie van die liedjie.

karenp
Автор

die liedjie is awesome en so refreshing. Die mense @cincinanatti hierdie is awesome al die mense wat so negatief iets oor die liedjie het luister dit meer as eenkeer en dan sal julle dit love. Meeste gevalle is die liedjie geskryf deur iemand anders in die kunstenaar is net die sanger. Well done Karlien. Moet jou nie steur aan die ander mense se negatiewe komentaar nie hulle is net jaloers dat hulle lewe nie suksesvol is nie. Baie baie geluk met dit love die

deanshort
Автор

I'll def. Go to south africa and watch you and bobby .just a big fan from Micronesia pohnei

Squashyyyyyy
Автор

Jou stem is wonderlik ...
Ek lief hierdie liedjie . Dis my jam as ek dans in my kamer 😘💙🤗

nikkiskills
Автор

Ek luister nooit na afrikaanse musiek ni want ek hou niks daarvan ni maar KARLIEN ! JY IS IE UITSONDERING !!! Jys regtig amazing en jyt hope talent .... love jou musiek regtig baie 😍🤗

everythinghair
Автор

Karlien ek is absoluut mal oor jou musiek & vd mens wat jy is JY BLY BESONDERS!

hansieminnie
Автор

een word : AWESOME
IS nou lis om my Geskeurde Jean aan te trek

rachelelie
Автор

Fet lekker nummer en ik snap het bijna!

Автор

Karlien is so mooi ek wens ek was sy 😌😊😍😻🌟💛💙💜💚💗💓💋💌💘💞💖💕💎I love you Karlien

cindyvonwielligh
Автор

Dis is groot musiek. Karlien is lekker mooi. Gooienaand from nz!

punkrockblader
visit shbcf.ru