Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief

preview_player
Показать описание

Karlien van Jaarsveld sosiale media skakels:

Jacob Swann sosiale media skakels:

___________________________________________________________________
Lirieke:

My vrese is vergete, met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid
Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na alles wat gebeur het
Al at ek vra is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe ons net ons kon wees

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I don't know Afrikaans superwell but when it gets to the part that says "genoeg, goed genoeg, is goed genoeg Vir my" I become so Inlove.

Boitumelo
Автор

Ek kan hierdie oor en oor luister en raak dan sommer weer lief vir alles en almal Hierdie is so n great hart song. So eerlik en opreg. Net LIEF. Niks meer is nodig en is groter as liefde nie. Dankie Karlien. Jaco Swann, wat n besonderse stem....dankie julle

marelizevanstaden
Автор

Een van die beste songs wat ek al gehoor het, dis wat Afrikaans is, alles gaan oor liefde !! Met liefde is daar geen moeilikheid nie !!

chantelvandermerwe
Автор

As beautiful as this is... Dit pyn my hart om hierdie liedjie te hoor as gevolg van swaarkry wat ek met my maat ondervind het. Ons is uitmekaar omdat mense ons net nie saam wil hê nie... insluitend haar familie, alles omdat ek 'n skaduwee is wat te donker is vir hul smaak.. but now we're trying again because we can't fight what feel for each other. Sy is my hart se punt en ek is haar enigste.

joeyrabz
Автор

🇿🇦🙌 love from Austria🇦🇹. I’m very proud of this song being from home.

sm
Автор

❤️❤️❤️❤️ good genoeg vir my.... in love with the song

gracemadula
Автор

Die "intro chords" is seker van die mooiste wat ek al gehoor het.

koosbarnardo
Автор

No entiendo nada pero siento un buen sentimiento, el año pasada una amiga me recomendó esta canción

jenaromigueldelossantos
Автор

Stunning liedjie
Julle moet meer collab
Ek luister die liedjie elke dag

shannonrudd
Автор

LOVE die country vibes!!! Stunning stunning stunning! Julle stemme komplimenteer mekaar uitstekend!

natashiapentz
Автор

Hierdie Song het my ware liefde geleer!!!!

morne
Автор

Ou Karlien van die dag wat ons saam gekuier het in Sodwana bay saam jou Pa

Ek het nog elke dag jou muskiek net meer en meer geniet

Wanneer ek so sit en dink
Dan dink ek mens moet elke dag dankbaar wees vir wat ons het
En vir wat en wie ons is

Groete daar vir pappa en die kinders as ook vir boetjie

gugavibes
Автор

Ek Wen's Ek Kan weer liefde kry by iemand Anders van ernst Gebhardt af 💓💓💓💓

ernstgebhardt
Автор

Karlien se mooi stem steek alweer mooi snit...## Namibia

quintonskrywer
Автор

Love die lied!Sy stem is stunning pas goed bymekaar!

jeanetteprinsloo