Robbie Wessels - Byt vissie byt ( Official music video)

preview_player
Показать описание
Musiek Produksie : Arno Venter
Director, DOP, Editor: Gerduan Kemp
Grip, Assistants: Abel Knobel
Musiek en woorde : Robbie Wessels
Plek : Summerplace ( Bronkhosrtspruit dam)
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Die song is on brand vir Robbie ek weet nie waar al die haters deesdae vandaan kom nie.... Fok boys. Het ons nie genoeg drama in ons lewens soos dit is nie. Gun die man ook sy plekkie in die son. Soos visvang liedjies gaan is die nie sleg nie, judge dit vir wat dit is. My nasie raak rerig 'n spul kerm gatte!

TheBendixSA
Автор

Jis julle, as julle nie die liedjie like nie, scroll verby. So gepraat van walglik, DIS WAGLIK om te weet ons kleine ou nasie sit heeldag ek kyk waar hulle kan judge en mense slegpraat en afbring. Gaan kry n ander hobby man.

Goeie werk Robbie, sal atyd jou musiek geniet❤❤❤

Angelique
Автор

Ek is mal oor hierdie nuwe liedjie Robbie!!! 🎉

ewoksorceror
Автор

Flipping awesome Robbie!! Dié Engelsman laaik dit. Al daai haters en gromgatte moet hulle bekke hou. 'n Snaakse lied bly 'n lekker ding, veral in die mooi land van ons, ongegag corrupsie, wan bestuur en politiek, en as hulle te dom, onnosel en verkramp in die knaters is om dit te wil verstaan en geniet, kan die haters hande viervoet binne in hulle 'you know what' gaan spring.

paulhampshire
Автор

Joh Robbie. Ek love die song😂🎉❤ dis goed

dewaldtcronje
Автор

2:04 i don't understand anything i blank but bobjan you are my favourite 😢😢😂😂😂😂

vnfamily
Автор

Aww yeah!! Did you know that this track is getting some great radio support on Bok Radio in Cape Town, South Africa.

RadiostatsApp
Автор

hop hop spinnekop .. liewe bliksem .. wat word van afrikaanse musiek ....

johannespetervandermerwe
Автор

Robbie jy bly cool en awesome soos altyd. kyk jou songs is altyd iets om oor te lag en ons love jou.

stuartjordan
Автор

South Africa's Adam Sandler. Love him or hate him he is an incredible businessman. Artist - No way in hell. Entrepreneur - no question about it. He has figured something out that that has escaped my mind. Somehow this clown has done something right and he deserves credit for that.

gerhardpistorius
Автор

Ek love die liedtjie sit my in n goeie mood🎉🎉🎉

JohandriMulder
Автор

Ek will net een ding weet, hoe lyk ñ lyf vir yskas skuif?? Maar ñ lekker song nogsteeds!

dariusstrydom
Автор

as ek hierdie leidjie hoor maake my dag wooo! 😁

calldutywarfare
Автор

Dus nou ii leke hengel lied, kwaai robbie😂😂❤

spylifejorgiee
Автор

My jinne die man leef nog.. hahaha nice songs

George_VanDerMerwe
Автор

Dit sal my help om n vis te vang😂😂😂😂😂😂

NielSteenekamp
Автор

Pontiac speed 1000 crooks. I can't even feel your learning speed. Dial sync rocks is for kierst speed out. SIM card 3000 crooks a canny. Field, if you're listening, must be without saint Cruz as we are.🎉🎉😅❤😊😊

trevorcourtney
Автор

Budget song; 3 tow truck chicks, 'n GoPro en 'n 13 sekonde liedjie skryf proses.

bundubeard
Автор

Haai Robbie wat is met die voel smokkelaars dra n par ordentlike kort broek ASB ek kan amper sien wat jy vir ontbyt gehad

karengarrow
Автор

Ek het na Robbie Wessels se musiek begin luister agv die pragtige bellades. Die macarena mambo of die bobjan hier of daar was ok, n lag gegee. Maar ek soek daai Hailey se komeet, visserman vriend se pa, middernag kitare liefdes gedig voor jy gaan slaap sit af jou lig. Dis die talent wat jy het, as n jong man myself, dis tyd dat jy jou talent weer begin in span en ordentlike musiek maak. Die poena fase van jou lewe is verby. Bring vir ons asb weer goeie musiek Robbie

tiaanvanwyk
join shbcf.ru