Corlea - Groen Trui (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

preview_player
Показать описание
Optrede deur:
Corlea

Afrikaans is Groot 2022
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

What a voice, what an artist - absolutely world class!

christinaribeiro
Автор

Geweldige stem, kippevel. Afrikaans is Groot is een fantastisch zangevement. Groet uit Nederland

harrygrofsmid
Автор

WOW. wow, wow!!! Hoendervleismooi!!! Daar is nie nog van jou nie! Baie dankie dat jy dit met ons deel!!

stormirma
Автор

Engel stem. Ek dink God glimlag oor die talent wat Hy gegee get vir ons om te geniet.

MarlizeBotha-ix
Автор

Bruh... my eyes cant stop sweating... WD Corlea!

MLC
Автор

I don't even speak Afrikaans (my mrs does) and 2.17 gives me chills every time.

jordanhenare
Автор

Goeie aarde, hoendervleis oor my hele liggaam - what a production! Wow!!

Pienaartjie
Автор

Ek is skoon stomgeslaan. Hierdie is net ongelooflik! Onbeskryflik mooi. Syt inderdaad ñ engelstem😮😮❤❤

sarahblom
Автор

Liewe genade, dit was nou amazing! Hoendervleis mooi!!

CrazyAboutLife
Автор

Corlea, neem die ASSEBLIEF op dat ons dit kan luister op

roelfianjoubert
Автор

One of the most versatile and dynamic voices in SA!

ajinuk
Автор

Maak my oë toe en sweef saam met jou stem op die wolke. Ek raak skoon emosioneel. Fenomenaal 🙌 WOW

pietermaritz
Автор

Spuit hierdie in my are in asb -sodat dit deel van my kan wees vir ewig. Hoe besonders?

johnstemmet
Автор

Iemand wat vir my die grootste groei gehad het oor die jare. Nou die beste vroue stem in die land en die kompetisie is hoog.

AlwynSchoeman
Автор

Wow heel mooi gezongen en wat een mooie uitvoering. Top.

pierreeurovisie
Автор

Corlea, weereens 'n treffende song met jou kenmerke dramatiese vertoning. Jou stem is in 'n klas van sy eie.

louisevanderlinde
Автор

So mooi. No other ❤voice like yours in SA

loreanjoycevanderlinde
Автор

Ons was daar met 1 van hierdie AIG vertonings, hierdie video vang nie eers die helfte op van die gevoel wat oor mens spoel as Corlea dit daar op die verhoog uitleef nie! Sjoe, mag Jan Blohm haar asb.toestemming gee om hierdie lied op te neem! Hy doen dit net só fantasties, maar hierdie was net anders.

Onbeskryflik, ongelooflik mooi 👌🏼

chrisnadewet
Автор

I honestly feel to cover a song you need to make it your own and it can go so wrong... this this folks is how it's done

LeonClaassens
Автор

FINOMINAAL!!!! Corlea, moet ASSEBLIEF NOOIT ophou sing nie!!! Dis 'n talent en stem soos niemand daar buite nie. #whatavoice

henriettegreyling
welcome to shbcf.ru