filmov
tv
Wees Stil Kunjalo lyrics

Показать описание
Soms bied die lewe tye van hartseer
Tye van pyn
En ons voel ons kan nie meer
Dan moet ons rus in die vrede van ons vader
Hy se wees stil
En weet dat ek is God
Wees stil en weet dat ek is God
Al gaan dit opdrand
Al gaan dit af drand
Niks in hierdie wereld
Moet ons hoop laat kwyn
Ons moet net rus in die vrede van ons Vader
Hy se wees stil
En weet dat ek is God
Wees stil en weet dat ek is God
Autogenerated by Youtube
#weesstil #Kunjalo
Tye van pyn
En ons voel ons kan nie meer
Dan moet ons rus in die vrede van ons vader
Hy se wees stil
En weet dat ek is God
Wees stil en weet dat ek is God
Al gaan dit opdrand
Al gaan dit af drand
Niks in hierdie wereld
Moet ons hoop laat kwyn
Ons moet net rus in die vrede van ons Vader
Hy se wees stil
En weet dat ek is God
Wees stil en weet dat ek is God
Autogenerated by Youtube
#weesstil #Kunjalo