STAAN VAS by Charnell Joseph

preview_player
Показать описание
Collective Records proudly presents the debut single "STAAN VAS" by the talented artist Charnell Joseph.
This captivating release is set to touch hearts and souls with its powerful message of perseverance and faith.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Such an honour to play the bass guitar on this track.. Thank you Charnell Joseph!! To God be the glory 🙏🏻🙏🏻

Prosperity_Ash
Автор

Die belofte van die Here is getrou. Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie. Staan jy net vas. Amen

amandameyer
Автор

To hear such spiritual music in your language is so beautiful. Hy sal jou nooit begewe of verlaat nie wow😇😇😇. Seeing own very own Loyiso and Ntokozo ❤❤supporting it. I love everything about this❤❤❤

EdwinWannies
Автор

Great production Charnelle is a seasoned singer!!! Anointed and appointed!!! Great move girl!!!

neila
Автор

Song over our family! All the way in 🇦🇺

wilfredwilliams
Автор

South African excellence ...great musicians..❤❤ Brynne Bayley your talent is immense Glory ❤❤

NicholasVanschalkwyk
Автор

I love this song wow it is a very good encouragement thank you Jesus for never leaving us God bless you all in abundance.

samanthajacobs
Автор

Oor en oor ❤❤wane Sien ons julle weer in Walvis baai
Christian Gemeentes Kerk hoop dus binnekort
Sus Charnell alle liefde❤❤❤ van Walvis bay

qzkipwq
Автор

Ooh yes die beloftes van die Here is getrou Amen Amen dus so anointed so bless

cindyhusselmann
Автор

😢wat 'n treffer. Dankie Chanelle, ek glo so baie van ons ht dit nodig gehad. ❤ sjoe ek voel sommer so verlig vanaf alles as ek na die liedjie luister

naadiahcharls
Автор

Amen sis so gesèen mt di lied. Dit lig my gees op. Di belofte vd Here is getrou Hy Sal ons nooit begewe of verlaat.

julesolckers
Автор

Ek love die Lied. Mag die Here jou rylik seën 🙏❤️❤️❤️❤️. Dis is my favorite lied

calebdavids
Автор

Wow I'm getting goosebumps listening to this song. You truly have an amazing voice anointed by the Holy Spirit... ❤❤

asterw
Автор

Skrik vanoggend wakker met die lied die 1ste Januarie 2024, wat n salwing op die lied

emmaavarile
Автор

MAAR MY 🙌🙌🙌 Di salwing Namibia 🇳🇦 is ons hier

chosenblessing
Автор

Hallelujahhhh🙌🙌🙌🙌 Staan Vas...Onbeweeglik....Die belofte van die Here is getrou...Dis 'n Groot Belofte...🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥

susieboys
Автор

Ek salueer die vrou!❤ Die song is my anker as ek dit so kan stel! #loveandlight !❤❤❤

marishcaspannenberg
Автор

On repeat. This is my song for 2024. I think we need a reprise of this song @prosperity_ash....its just too short. We need a praise break. 🙌🏽😁

cargo
Автор

Die Belofte is getrou Amen. Neem vir Jesus aan luisteraar, die aaneming van Jesus is in die bestandele van die belofte, jy moet Hom aan neem, ek belowe jou Sy belofte is getrou. Die antwoord is in om Hom aan te neem, bely broer, bely suster. Lees Rom 10:9 as jy nie weet hoe om aan te neem nie. Vra vir 'n pastoor hoe. Moenie net sing die belofte is getrou en nie weet wat Hy vir jou instoor het nie, vir jou en jou hele gesin/familie, neem Hom aan en begin loop in Hom. Jou lewe gaan verander, jou laste gaan lig word. Pragtige Lied. I love your zeal for the Lord guys

dievissermangetuienis
Автор

This one is going to be a hot hit actualy its already a hit!!!

neila