Wees Stil | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

preview_player
Показать описание
© 2025 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Retief Burger
Opgeneem by Doxa Deo Moot
Videoproduksie deur Kri8 Mediahouse
CCLI: 7252707

Lirieke:
Verse 1:
Wees stil en weet Hy is die Heer
Wees stil en weet dat Hy regeer
Laat gaan al jou sorge
Hy is reeds in môre
Kom wees stil en weet Hy is die Heer

Chorus:
Immanuel, Immanuel
Immanuel, God met ons

Verse 2:
Wees stil en weet Hy is die Heer
Wees stil en weet dat Hy regeer
Geanker in die waarheid
Vertrou ons op die Een wat alles weet
wees stil, Hy is Heer

Bridge:
Hoog bo die al nasies, ver bo elke mag
Here die Rots wat ewig staan
Oor die hele aarde, en alle gesag
wees stil en weet Hy is die Heer

#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #weesstil
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Sjoe, so mooi lied. Mens voel die salwing as mens na die lied luister.

joekiehancke
Автор

Dit was die beste aand ooit en ons het dit so baie geniet en baie dankie aan almal wat daar was❤

Xandri-rm
Автор

'n Anker vir my siel.. HY IS die Groot Ek Is. ek lief die lied❤❤❤. Jou musiek seën my, dankie!!

ronel
visit shbcf.ru