Met My eie hand red ek jou

preview_player
Показать описание
Hoor wat sê die Here in Jesaja 41: 10

Die Here het 'n woord vir iemand!

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

My god is besig om deur te kom vir my. Danko Jesus. Op u tyd

bryanwilliams
Автор

Dis darem net te lekker om die Here te dien. 🙏🏻🙌🏻👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼😁😁😁

jolenejojo
Автор

Die lied troos my altyd maak nie saak wat my omstandighede mag wees nie 🥺☺️❤️💃
Ai here u het n belofte gemaak Ek hoef nie te vrees nie 🥺🫂🙏❤️

VeroniqueEiman-mksw
Автор

Elke minuut en oomblik voel ek moeiteloos en bang oor sekere situasies in my lewe, maar wanneer Ek na hierdie liedjie luister weet Ek regtig dat ons Hemel se Vader tot die laaste dag saam met my is, ongeag die omstandighede waarin ek my bevind.

Dankie suster vir u versterkings woorde in hierdie liedjie ❤

fionagaroes
Автор

till now 2023 still slaps hard man 🥺🥺🤍🫂!

motsamaimokheseng
Автор

Loof die Here aai die salwing is oor ons vanmore ek en my kleinkinders jou soma huisdiens in Ennerdale Johannesburg Hallelujah

margecass
Автор

Ek Wil vir die here baie Dankie vir my die mooi lewe en vir n liefte ma mag Sy n wonder like ma wees vir myy ...amen

JordinBotha-hcyl
Автор

Bless my met die salwig Here...dit is voedsaam...nooit honger in die atmosfeer.

RoneshiaLinks-lw
Автор

Be greeted my sister in Jesus name, i love this song im listerning from Namibia 🎉🎉🎉🎉❤🙏

annelysmith
Автор

Here u versterk my vannad met die lied 😭😭😭ek prys u Groot nam JESUS...love u Jesus

rumeldaafrikaner
Автор

This is my desire to serve the Lord 🙏 Because he help me out of deep muddy clay

HildeAmes
Автор

K luister uit Namibië suster, u laat erken my van God se hand red ons dankie

julianastelliana
Автор

Hi God bless, SOUTH AFRICAN, from Capetown listening in Athens Greece.

sharonthomas
Автор

Die here is goed hy deur gekom vi my en my gesin all the Glory to God Amen

AngenicaLinks
Автор

I listen to this song over over over it gives me new strength and boldness in my creator then I start to walk in power and dominion this song came out on the perfect time❤🎉😊

MiaJames-sfkw
Автор

Halleluja !! Ja dis tog waar, thank u Jesus, Jacky Auses uit Namibia erongo, plaas namnpos, dankie suster vir aanmoediging, prys die Here😂😂😍😍

rudiauseb
Автор

Dankie Here Dat ek vandag weet U red my. Halleluja, Jesus. Dankie vrou van die die Here . Die lied stig my elke keer as ek daarna luister. ... My kliente weet van my wat gospel in my kantoor luister,

annaconradie
Автор

Op hierdie koortjie dans ek pyn weg die lied se red ek jou.❤😊

RochelleJacobs-zkkq
Автор

God is goed hou aan, my suster van namibia, Tsumeb

itsallabout_shayn
Автор

About to head to church and I found myself getting my spirit ready with this song 😭😭😭😭😭🔥🔥🔥🔥🔥

tracytense