Hy maak ’n weg – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

preview_player
Показать описание
Kunjalo was hierdie Sondag se gaskunstenaar op #Koortjies!

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Mag God jou nog na hoër hoogtes lei en jou grondgebied nog meer vergroot, jy is n inspirasie vir my en nog baie ander, Jesus liefde en vrede ❤

estelienearends
Автор

This is a song I listen to daily ❤
I can't even begin to say how much this song has helped me to keep going. God really does make a way 🙏🏽

whitneyndongo
Автор

Ek kry goosebumps!!! God is groot 😢😢Hallelujah 🙏🙏🙏

veroniqueerasmus
Автор

Dankie Vader, u maak n weg vir ons almal.❤

deensiaswartbooi
Автор

I really wanna congratulate the band and the sound tech team behind this beautiful work ❤...The Choir 🔥🔥🔥

kalloonthebeat
Автор

Yes people of God The Lord is our Way maker our Miracle Worker our Light and our Salvation ❤ Amen

magdajaftha
Автор

Julle jy pastor Jonathan en koortjies julle bou my geestelik op eñ ek dank julle daarvoor . Mag God julle na hoogtes lei waar Hy julle wil he, prys die Here altyd.

kotiethole
Автор

Been looking for the full version of this song 😢 thank you 😊 youre such a blessing 🙌

ZEALOUSJulez
Автор

More ek was in di hospitaal 3dae terug vi n knie operasie ondergaan di song het my deur gedra thx Jonaton Rose van Vereeniging

RoseMaartens-mr
Автор

My grandson had cancer so when we play this song than he left he hands even the day before he die . He was angel ❤

ErrolaneJames
Автор

Y moet moed hou in jou storm [You have to keep faith in your storm]
Hoef nie te vrees [Have no fear]
Moet nie twyfel [Have no doubt]
Want in tye van benoudheid is Hy daar om jou te red [Because in times of trouble, He is there to save you]
Hy stuur sy Engel om jou te voed [He sends his Angel to feed you]
En gee jou krag terwyl jy wag [And gives you strength while you wait]
Hy maak die deure oop [He is opening the doors]
Hy breek die kettings los [He is breaking the chains off]
Hy gee jou nuwe hoop om aan te gaan [He gives you new hope to go on]

Hy maak 'n weg (×2) [He'll make a way (×2)]
Hy maak 'n weg vir jou en my [He'll make a way for you and me]
Net soos met Moses maak Hy 'n weg vir jou en my [Just like with Moses, He'll make a way for you and me]

walteroduk
Автор

I heard this on the radio-tygerberg had to find it. Beautiful song,

Miss_Marwanqa
Автор

Best gospel group I ever see and so powerful God bless them with the work of the lord

XavierBooysen-xyuv
Автор

😢😢😢 My Late brother use to play this song 3days before he passed away 😢😢😢

juanitagreinhout
Автор

Wat n kragtige boodskap uit hierdie song!❤❤

AbrahamMay-qrgy
Автор

🙏🏻🙏🏻Dankie Here dankie🙌🏽🙌🏽🙌🏽U kom deur op die laaste minuut

reneklaase
Автор

Amen. Ek weet dat die Here n weg Vir my sal maak, net Soos Moses maak hy n weg.

AntoinetteHart-tm
Автор

Aii ek dank die Here vir die deure wat Hy vir my oop gemak dt dankie Here eks baie baie lief vir U 🙏

DeonKgomongwe
Автор

Here ons Prys u, Here is groot....Hy maak n weg🙏🙏

evelynhartzenberg
Автор

Amen all the Glory God
God is making a way all the time👏🙏👏

GlendaKipps-cb