Hoe Om In Geloof Te Leef

preview_player
Показать описание
Geloof is baie belangrik in ons verhouding met God. Maar wat is geloof? Waar kry ons dit? En hoe stel ons dit vry?

In hierdie video kyk ons na die antwoorde op hierdie vrae.

.....................................................

Artikels op Nader In Eenvoud:

.....................................................

Sosiale Media

.....................................................

Kontakbesonderhede


.....................................................

Musiek

Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License

.....................................................

Meer oor hierdie kanaal

Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Amen 🙏 dankie JESUS vir GOD'S vrou wat die woord met ons so duidelik deel

booysenmaria
Автор

Dankie..my geloof was nog altyd en sal altyd sterk staan..die aanslae van die lewe maak mens net so bietjie moeg partydae..maar dit verander niks aan my geloof nie..God altyd in alles daar..Amen

roneldaoosthuizen
Автор

Risa, baie dankie. Ek waardeer joubaie ❤

estelleblofield
Автор

Baie dankie Risa, jou videos beteken ongelooflik baie vir my. Baie groete. ⚘

debbiekoortzen
Автор

Baie dankie Risa, die boodskap kon nie op n beter tyd in my lewe kom nie. Dis so mooi en eenvouding voorgele. Baie dankie. Jy het n nuwe subscriber :) God seen u.

InspireMe-zjsg