Om In Geloof Te Lewe

preview_player
Показать описание
/ / Nagmaal Sondag / /

Om In Geloof Te Lewe

Habakuk worstel met die woorde “Hoekom”, en hoe lank gaan dit neem vir die onreg, boosheid en chaos om verby te gaan. God antwoord nie die vrae nie maar gee aan Habakuk die opdrag om in geloof te lewe in die moeilike tyd wat voorlê.

Kliek op “Get Reminder” om herinner te word voor die diens begin.

Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live

Рекомендации по теме