Om In Geloof Te Leef - 'n Oordenking

preview_player
Показать описание
Ons word sommer al in ons kindertyd geleer om te glo wat ons sien, hoor en ervaar. Maar God vra van ons om elke dag in en deur geloof te leef.

.....................................................

Bybelstudie Oor Jesus Se Gelykenisse

As jy op soek is na 'n Bybelstudie om hierdie jaar te doen, dan is die Bybelstudie oor Jesus se gelykenisse ideaal. Dit gaan jou meer leer oor die verskillende gelykenisse. En die stappe wat jy volg, gaan jou leer hoe jy self in die toekoms Bybelstudie kan doen.

.....................................................

Sosiale Media

.....................................................

Kontakbesonderhede


.....................................................

Musiek

Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License

.....................................................

Meer oor hierdie kanaal

Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
Рекомендации по теме