Wolwe-Dans - Ek Kan Jou Myne Noem

preview_player
Показать описание
Wolwe-Dans se nuwe enkel snit "Ek Kan Jou Myne Noem" vanaf hulle debuut album "Groete Van My".

'n Groot dank aan Richann Brussouw en Danie Pretorius vir die maak van die musiekvideo en Andries D'Alebout vir die befondsing daarvan. Ons waardeer julle insette verskriklik baie.

Volg Wolwe-Dans

Besprekings:

Vir algemene navrae:
Ashley: 082 054 4990 / Malie: 082 852 7065

Platemaatskappy:
Kelly Engel Music Group

Liedjie Publikasie:
Landru Ehlers | SAMRO

©Kelly Engel Music Group 2016
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Mooi lied om mee wakker te raak, gee my sommer krag vir die dag, jul sing pragtig....

ancoisnaude
Автор

Het julle in Augustus in Nelspruit gesien optree. Fantastiese vertoning!!!

franciosborne
Автор

Baie geluk aan die manne van Wolwe-dans met die bekendstelling van julle nuwe video - soos gewoonlik is dit goeie musiek, stylvolle taalgebruik en pragtige harmonisering! Geluk ook met die JukeBox program waartydens dit vrygestel is. Pragtige omgewing!

pietervanderspuy
Автор

Baie geluk manne met die bekendstelling van julle nuwe musiek video. Ons het lank gewag hiervoor, en dit was die moeite werd. Weereens pragtige musiek in 'n pragtige omgewing. Ons is trots op julle.

celestevermeulen