Wolwe-Dans Weekliks - Episode 5 - 'Op Wie Jy Kan Vertrou'

preview_player
Показать описание
Hier is die vyfde episode van Wolwe-Dans Weekliks. 'n Nuwe reeks wat ons begin het waar ons elke week 'n akoestiese weergawe van of een van ons eie liedjies of 'n 'cover' gaan doen. Hierdie week se liedjie is een van ons eie, "Op Wie Jy Kan Vertrou"

Volg ons op :

Of besoek ons webbladsy vir meer inligting en/of navrae oor optredes:

Besprekings:
Leeza Mulder - 082 727 3218

Vir algemene navrae:
Ashley: 082 054 4990 / Malie: 082 852 7065

Media Navrae:

Algemene Navrae:

Platemaatskappy:
Kelly Engel Music Group

"Groete Van My"

Wolwe-Dans
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Het nounet hierdie song op die radio eerste keer gehoor. Well done manne

TinyFord
visit shbcf.ru