Kan nie sonder U leef – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

preview_player
Показать описание
AnthemSA se Johnny Davids was dié week in die ateljee vir ’n onderhoud en optrede!

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wow!!! I just watched the video my mom send me on whatsapp. Amazing guys just what i needed after i lost my daughter on Thursday mrng. Ouens julle is amazing God is Amazing. Dankie thank u for the song

heinrichjantjies
Автор

Wow, baie dankie, dis my gebed vandag. Baie dankie.

engeladiergaardt
Автор

Powerfull🙏👌Anthem SA Absolutely beautiful & Jonathan Rubain #Koortjies Altyd Geseënd!! ❤️ Mag ons Heiland en Meester die Grondgebied waarop julle staan nog verder Vergroot. In His Mighty Name! Dankbaar 🇳🇦🙏

sharonvanwyk
Автор

Absolutely beautiful, what a blessing to the body of Christ. May the Lord bless and increase you more and more

fcrowie
Автор

The guy in the middle sings so with ease

georgeengelbrecht
Автор

Wow guys you made me shed a tear.This song confirmed once again how much I love the Lord.

mervincupido
Автор

Inspirasie vir my siel. Here ek kan nie sonder U Leef 💯🙏

sybilblood
Автор

Sonder U

Vers 1:
Ek wonder soms wat sou ek maak
As U hand nie oor my moes waak
Liewe Heer waar sou ek wees?
Sonder U Heilige Gees...

Koor:
Ek kan nie sonder U leef.
Ek wil nie sonder U bestaan
Met elke sel in my geweef.
Met elke hartklop beweeg my siel nader aan, aan U
Ek kan nie sonder U leef.

Vers 2:
In elke daaglikse gebed
In elke pyn wat ek ook het
Selfs in die stryte wat ek stry
Roep ek nog duidelik uit..
(herhaal koordeel)

dr.geraldmaarman
Автор

Amazing kan ni ophou luister nie kry elke keer trane in my oe...

marshwinroman
Автор

Beautiful

Met elke hartklop beweeg my siel nader aan U
Ek kan nie sonder U leef, ek wil nie sonder U bestaan.

staceymoses
Автор

Ek kan nie sonder u leef Here, ek wil nie sonder u bestaan

jenniferrooi
Автор

Here ek reik opnuut uit na U, ek kan nie sondr U leef

augustjantjies
Автор

Wow Johnny Gerald hul Jul outdone Jul seeninge van Bo blessings Shalom

cindyhusselmann
visit shbcf.ru