PINKSTER EREDIENS 4 MET CHARNELL JOSEPH, PROPHETIC JOY EN JEODHOUSE

preview_player
Показать описание

Комментарии
Автор

Here ons eer u, praise di naam van jesus from namibia

JessicaGaroes
Автор

❤Ek Kani ophou dit luister Nie...dit help my kalmeer..Mag die Here u sëen🙏🙏❤❤❤

ShantelleMoses-mbhd
Автор

Amen dankie ons hemelse Vader Joh is lekker om u te Dien volkome❤

MariaPieterse-epzq
Автор

Ek begin my dag die week met koortjie in my kantoor. Dankie vrou van die Here. U stem dra salwing. Jesus leef!!!🙌🙌🙌👏👏👏👏.. " Hannah se gebeds kamer" word geseen met al u preke en musiek. Dankie ook aan u eggenote🙌🙌🙌🙌

annaconradie
Автор

Hallelujah!!! EK het dit 2 maande terug begin luister en die Salwing op my sister se Lewe maak die verskil

apostlejacqueswilliams
Автор

Ja Jesus lewe , want Hy is eerste en Hy is die laaste. Amen praise the Lord

angelinahindjou
Автор

This song made me feel the spirit of God and I was crying the song at the end and I am 12years old the love of the lord is powerful

ladyjsswartbooi
Автор

So bemoedigin vir my siel dankie charnelle god is op die troon hy sal jou nog ver hoogtes neem

deonettemasouw
Автор

My hare rys nou nog deur die nag luister ek na hierdie lied. Baie dankie Here vir die nuwe dag wat breek met hoop en verwagting Sal ek op u wag...

juliadebruyn
Автор

Praise be to our Lord Jesus Christ! The Lord Jesus bless y’all! Keep up the good work fam x
Much love from England, UK

deanmiles
Автор

Amen for putting it on this platform. I love how you live your calling out wholeheartedly my dearest Sister Charnell. You were called for this purpose. To break chains and free bondages of satan through the anointing the Almighty put on you. Mag God u nog optrek en voluit gebruik. Baie kragtig!

ezegielswartbooi
Автор

I feel so joy and peaceful when i listen to this song, glory to god ...hallelujah we worship u my Lord...💃♥️🙌😇🔥🔥

christawitbooi
Автор

Jesus lewe en Ek sal him aanbid Mt my heart en siel amen

harrietseptember
Автор

Jesus Leef Halleluja.. Dankie vir herlewing Here👏👏powerful song Chanelle the power so visible

MultiJordyn
Автор

Thank You my Sister i love the way u love the Lord...u sing with the holly spirit all the way ...the band and backer great work guyz i love u i can see you hv put so much work in this project that i know ...thank You...

shaunmaq
Автор

Amen ❤ jou stem dra krag dankiee ek het gehuil vir dii lied dankiee mag god jou seën😭😭😭😭😭

soehandapietersen
Автор

Not many will understand what this does to a person's life, God Bless you this is authentic like it is at open air services or crusades.

sibusisomvulane
Автор

Jesus So Powerful, May God Bless Your Voice

cassienamibianyoutuber
Автор

Die krag en salving van die Here op die suster se stem ❤🙏🙏waneer die vrou van die Here sing is daar n roering in my binneste🙏🙏

NoleenAfrica-llky
Автор

Powerful women of God ek ht my man 8gt maande gelede af gestaan aan die dood elke keer as x na die lied luister glo x dat my Jesus lewe n dat Hy my sal deur dra hallelujah 🔥🔥

brendalouise