filmov
tv
Oorsig: Johannes 1-12

Показать описание
Kyk na ons oorsigvideo van Johannes 1-12 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Johannes word Jesus mens as die inkarnasie van die Skepper God van Israel, om sy liefde en die geskenk van die ewige lewe met die wêreld te deel.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybelvideos #Johannes
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybelvideos #Johannes