Oorsig: 1-3 Johannes

preview_player
Показать описание
Kyk na ons oorsigvideo van 1-3 Johannes wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Johannes roep Jesus se volgelinge om in God se eie lewe en liefde te deel deur hulself toe te wy daaraan om mekaar lief te hê.

Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA

#BibleProject #bybel
Рекомендации по теме