Groot makietie word vir Afrikaans in 2025 beplan

preview_player
Показать описание
Centurion, 8 Mei - Afrikaans se honderdste verjaarsdag as 'n amptelike taal is om die draai en daar word reeds planne gemaak om dié mylpaal oor twee jaar behoorlik te vier.
Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike landstaal erken.
Die Afrikaans 100-oorsigkomitee is onlangs gestig om die eeufeesvieringe te lei en het Maandag hul veldtog bekend gestel.
Рекомендации по теме
join shbcf.ru