Irene-Louise van Wyk - Maak 'n Plan

preview_player
Показать описание


-----------------------------------------------------------------------------------------
Lirieke:

Jy kan nie meer so sit en tyd aftel nie
Ietsie moet gebeur wat nie teleurstel nie
Sal ‘n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak

Jy kan mos nie die dae so weg wil wens nie
Daar kan mos nie nêrens ‘n makietie wees nie
Sal ‘n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak

So wats die plan vanaand?
Dit gaan lekker raak

Vat haar pappie swaai haar soos ‘n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom mammie knak hom tot hy nie meer kannie
Beweeg hom laat sy brieke breek

Kom ons maak ‘n maak ‘n maak ‘n plan
Ons maak dat ons daantoe gaan
Ons maak ‘n maak ‘n maak ‘n plan
Ja ons maak dat ons daantoe gaan

Niks lekkerder om so impulsief te wees nie
Ons kan mos nie more eers begin te leef nie
Sal 'n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak

So wats die plan vanaand
Dit gaan lekker raak

Vat haar pappie swaai haar soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom mammie knak hom tot hy nie meer kan nie
Beweeg hom laat sy brieke breek

Kom ons maak 'n , maak 'n , maak 'n plan
Ons maak dat ons daantoe gaan
Kom ons maak 'n , maak 'n , maak 'n plan
Ons maak dat ons daantoe gaan

Jou plannemaker
Jou regte raakvatter
Dis lekker hier saam met jou
Al raak jy al makker
en hou my net wakker
Dis lekker hier saam met jou

As jy by planne bly
Gaan jy lekker kry

Geskryf deur: Roux Cloete & Dirk van Niekierk
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jy's n fantastiese sanger!Ek love die beat van jou MAAK N PLAN dat ek jou kan ontmoet!🎉

YolandieVanderMeulen
Автор

JY IS N LEGENDE, baie baie nice. Hierdie liedjie laat my nou sommer terug verlang SA toe. Baie dankie vir n uitstekende kuier liedjie.

VettieVortex
Автор

Kan nie wag nie want al die liedjies wat jy by Newcastle kom sing het was mooi liedjies

angelvandermerwe
Автор

Ek love die Dit is my nuwe gensteling song

marindanel
Автор

love 🥰🥰🥰 love your music totally the best 🎵💕

hayley
Автор

Yay!Hys hier! Ek love you songs Irene en hy het n lekker beat ook!

heidilewis
Автор

Sal 'n plan moet maak om nie jou show in Ermelo te mis nie geniet nog altyd jou musiek ❤ well done!!!

celestavosloo
Автор

Didn't understand a word but has a really nice beat. Sounds something like The Queen Of Hearts.

dontmissthelittlethings
Автор

Love die Song so baie, , luister dit elke dag!!!!

esriburger
Автор

Nice dis vrek mooi ek love die song ek sal n plan maak

johanliebenberg
Автор

Welgedaan!! Ek love jou song en dit is mooi 💃

portiamatlabe
Автор

As jy jou "Sound" wil toets is die song perfek! 🔈🔉🔊

christokruger
Автор

Jou stem is awesome luv you baie ❤️❤️❤️

juancemuire
Автор

mooi gedaan ek wag al vandadt jy gese het!! ❤️

ellallamagaming
Автор

Jy sing awesome hou so aan jy gaan nog ver kom

whiteboyhiddenraver
Автор

WOW WOW WOW. Talented. Gaan groot Irene. (Make up excellent gedoen)

allencoetzee
Автор

Ek sal saam jou dorp toe gaan hoor hehe. Love die liedjie!

sonjacronje
Автор

die is n awesome song en n lekker sokkie liedjie

henregaming
Автор

💓🎶Eending is 'n verseker en 'n feit-
Almal gaan 'n plan maak om op die dansvloer te kom ja!💃🕺 #DieSongIsFantasties! #ToksnTjops !!! #Vibe! Hy het geloop! 🔥🔥🔥🔥

tiaandupreez
Автор

Jissie ek raak min in so bui deesdae maar nou wil ek net
# Awesome song Irene-louise

andrepieterse
welcome to shbcf.ru