Bok van Blerk - Modder En Bloed AMPTELIKE MUSIEKVIDEO

preview_player
Показать описание
'Modder En Bloed' uitgevoer deur Bok van Blerk.

Geïnspireer deur die film 'Modder En Bloed', in fliekteaters landswyd 1 April 2016.

'n Dark Matter Studios and Collective Dream Films produksie.

Woorde:

Ek staan verlate langs geraamtes
Gebeende vingers wys na my
Hier tussen stof en roet en haat
Staan net die duiwel langs my sy

Alles is weg
ek het alles verloor
In die grond bloei die mensdom se dade
Vir dit wat lê hier onder ons aarde
Word in die naam van oorlog gemoor

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Nou staan ek hier
Gesak op my kniëe
En ek weet wat ek Hom nou moet vra
Wees die vuur en die staal in ons lywe
Om die vyand se haat te verslaan

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Net die duiwel sterk sy dade
Vir 'n moordenaar se haat
Want net 'n goddelose aarde
Vermoor sy kinders in die aand.

Uitgevoer deur Bok van Blerk.
Geskryf Deur Sean Else en Johan Vorster.

© Mozi Publishing/Inhoud Huis Uitgewers
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Broeders Afrikaners, hou vol! Wij staan aan jullie zijde! Liefdevolle groeten uit Vlaanderen!

doctorMoonshine
Автор

Afrikaner brothers, we also remember you in Poland! Never give up! Never! If it weren't for you, there would be no country like South Africa. I believe that God will allow an Afrikaner state to be created one day! I am very impressed by the history of the Afrikaner nation, afrikaner language eveything. I am also following a project called Orania, I will definitely go there someday.
A dream city to work and live in, as well as create the history of a beautiful nation of proud Afrikaners.

Afrikanerbroers, ons onthou julle ook in Pole! Moet nooit moed opgee nie! Nooit! As dit nie vir jou was nie, was daar geen land soos Suid-Afrika nie. Ek glo dat God sal toelaat dat 'n Afrikanerstaat eendag geskep word!

Afrikaner Volkstaat!

damianszczuka
Автор

Ek sal bly tot ek hier afsterf! Sal veg vir my reg en vir my voorvaders

wayneniemand
Автор

So trots om n boer te wees.... Dankie Bok jy maak mooi Musiek hou so aan.

marcoadriaanventer
Автор

From the Congo, the blacks came with the Boere. We were once vety close. I listen to Bokkie because he is searching for a better life for Afrikaners. So do I as a black South African. Here's a prayer that one day we might be close again. I sing this song with all my heart because I empathise with both our ancestors. Resources and life, are our life blood and could be the end of us. One day, we will sing this together and respect both pur ancestors.

ntuthukozwane
Автор

I STAND WITH THE BOER FOLK. WHAT HEROS THEY ARE JEHOVAH WILL PRESERVE YOU

williamdavidson
Автор

met die song huil ek my stukkend hulle het nie 'n idee wat kom en wag vir hulle nie. AAN GOD AL DIE EER AMEN

pikkewynpikkewyn
Автор

BOK die is een van die songs wat ons met die boere en gelowiges meer moet deel. Ons kan vermoor en verlog word maar niemand kan GOD die lewende GOD vernietig nie

pikkewynpikkewyn
Автор

Als een Nederlander heb ik veel respect boor jullie vooral voor de boer kommandos van transvaal en de oranje vrijstaat en onthou
Eendracht Maakt Macht - Nederlandse republiek. Transvaal. Het koninkrijk der belgie
(Mijn overgrootvader was een nederlandse militair vrijwilliger in transvaal )

hollander-vanveenhistory
Автор

Hou van hoe ruw Afrikaans klinkt vergeleken met het Nederlands hier

Klinkt emotioneler

kimashitawa
Автор

Hier sal el ook bly tot al my bloed uit my liggaam geloop het, 🇿🇦😥🙏👑

tinareichel
Автор

I don't speak much Afrikaans but I love this guys music.

rjb
Автор

Broeders Afrikaners, hou vol! Wij staan aan jullie zijde! Liefdevolle groeten uit Fryslân NL!

KoMyHuCm
Автор

my great grandfather died in a british concentration camp. I cry every time I listen to this, yet I can't stop listening to it

Clancywiggum
Автор

Het hierheen gekom deur musiek van jou, Bok, Marno en ander, die Springbokken en reekse soos Ludik. Wat 'n pragtige movie. Bridge of the River Kwai materiaal en te onbekend en onderskat. baie dankie vir hierdie pragtige liedjie, vanuit Nederland

johnkranendonk
Автор

Every single time I feel I need to leave this country to give my children a better future and keep them safe I listen to these songs and read rhe comments especially those from other countries and I am overwhelmed and decide to stay a little longer, fight a little harder just to give my children a chance to see how beautiful this place really is and this inspires me every damn time. Thank you to all for your support and understanding. Its rough but its worth fighting for

jeanneoelofse
Автор

Pure Afrikaans ❤❤Ek is baie lief vir my moedertaal.. Bok jy maak my verlief op my Afrikaanse taal.. PS:ek is 14 Jr oud

howzit_tjoma
Автор

As n man self wat al vele kere gedink het aan immigreer kon ek dit net nooit in myself vind om dit te doen nie
Eerlikwaar die is my land
Hier sal ek bly
Hier sal my kinders groot word
Hier sal ek my laaste asem uitblaas
Hier is my lewe

ludriegg
Автор

Ek was altyd skaam gewees vir my taal maar soos ek ouer raak het ek besef die is n pragtige taal en ek is trots Afrikaans en sal so doodgaan....my kinders sal Groot word Afrikaans... ek sal my hande afbaklei vir die land saam met my Afrikaner broers!

chaoslannie_yt
Автор

Dit is'n wunderschönes Lied. Gruß aus Berlin!

Max_Kraft
join shbcf.ru