DANS DANS LISA - KOM ONS RAAK WEG

preview_player
Показать описание
"Kom ons raak weg" is Dans Dans Lisa se eerste enkelsnit van hulle tuwe 5-snit album getiteld "Skrikkeljaar" wat van 29 Februarie af beskikbaar gaan wees op alle stroomdienste

Kinematograaf - Ansu Visser
Gradering - Bouwer Bosch/Nico Welgemoed Thank you for watching, please subscribe to support the channel.

Connect on other platforms:

#BouwerBosch
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Hierdie maak so happy! Lockdown Music 2020

TheSwannie
Автор

Julle verstaan nie ek het UITGEFREAK toe ek sien daars n nuwe Dans Dans Lisa song!!! YES!!

mysteryman
Автор

Die ontwaking van eens vergete afrikaanse musiek maak my bitter opgewonde. YES, DANS DANS LISA!

ruanmyburgh
Автор

Bouwer etc het al baie strond moes opvreet, maar musiek soos die is net so legit soos enige kwaliteit daar buite. Great song.

kingherotv
Автор

♥️♥️♥️♥️
Love die song. Ek kan nie wag vir hierdie jaar se 'Skrikkeljaar' 🥳😬😎😜🎶

tiaandupreez
Автор

Slaan my reguit trug na my tiener dae 😃

alphaza
Автор

Dis rerig beautiful en gee my feels❤️ thanks vir julle mooi musiek ek luister jou musiek vanaf straatligkinders tot dans dans lisa en ek luv dit, Jou musiek het my al deur baie gehelp en ek waardeur dit rerig baie, weereens dankie🙏

Boeta_
Автор

LIT AF! EK DIG OUENS SE MUSIEK WILD!!!

RSSM
Автор

Freaken Lovit!! Dankie vir die reminder✌️

JozeyGirl
Автор

Julle twee manne maak beeldskone eerlike musiek👍♥️ asb moenie ophou nie

gabrie