Dans Dans Lisa - Sing in skaamte

preview_player
Показать описание
Nuwe musiek video vir Dans Dans Lisa. Geskiet en ge-edit deur Bouwer Bosch. Tegniese regiseur - Elgar Botha Thank you for watching, please subscribe to support the channel.

Connect on other platforms:

#BouwerBosch
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dans Dans Lisa > straatligkinders vir my!!

Hierdie is pure wen ouens.... Eerlike, opregte, meesterlike melodieë soos die sny deur al die vals pretensie waardeur ons daagliks omring word. Vrede vanuit PTA!

DoroboNiichan
Автор

Jis ou, great sound. Eks mal oor dit.. Dit is soo rou in n goeie manier, amper soos biltong. laat die tunes aan hou kom. Ek het dit vir my italiaanse vriendin gespeel, sy is net so mal daar oor. Ek is bly daar is sulke goeie nuwe sounds, veral in Afrikaans.

BrendanTeddyBooyse
Автор

Julle musiek het my naive 16jarige hart vol hoop gepomp, een liriek op n slag. Great stuff! Mis dit!

marcometnc
Автор

Hehe...ek hou ook nie van alle musiek nie. Dis menslik. Smaak verskil! Good chat dude! Lekke wknd!

bouwerbosch
Автор

Moet sê, julle het my aandag met die song! Hou so aan :) !!

VerloreEk
Автор

Franktheman57 - fanx vir die hatemail! jy rock dude! kapow

bouwerbosch
Автор

Haha hey BouwerBorshaar! Soos watter Brandnew liedjie klink dit? Fanx vir die opbouende kritiek. Ek love hatemail! Jy rock!! Kapow

bouwerbosch
Автор

baie gepas ;) bet you had heaps of fun doing this!

carlizeoberholzer
Автор

Hierdie song hehinder my aan ou "Taking back sunday".. Cool stuff, like dit baie!!

sprokiejd
Автор

WOW ouens julle is 2 besonderse ouens en ons love julle musiek en awesome lerieke! hou so aan!

Diffolie
Автор

@bouwerbosch hahahaha "internet nickname"....love it...
damn ek het ook n internet nickname....

tigerman
Автор

Dis Video Ist Gut! : P ja Wunderbar Lied : P

twistatwista
Автор

Annemieke het goeie raad gegee =]. Awsome vid buddy! Sterkte met alles en alles.

RuanKehn
Автор

Ek het julle nounet ontdek... jislaaik ek hou daarvan :)!!!!

Lalalarene
Автор

Mens sal nooit almal kan happy hou in jou lewe nie. Jy moet nie dat musiek jou so negatief of krities maak nie. Mens moet musiek geniet ook. Ek skryf maar musiek waarvan ek hou. Ek is verseker overrated, maar ek geniet wat ek doen. Het jy vir Hunter ook getune oor hy Heuwels doen? Hulle het goud gegaan. Wat is jou regte naam? Dis altyd pret as mens kritiek en hatemail kry van i skuilnaam of random internet nickname af. wees jouself dude. :) kapow

bouwerbosch
Автор

ek like!! mal dudes!! el versamel ng steeds lego van laerskool af, ek ht selfs kiss en acdc ek weet random

edwintokenmoses
Автор

@bouwerbosch Dit sal awe wees as jy nie net op negatief reply nie! :-)
o->----<