Prontuit: Onderhoud – Segment 2 – Black Mambas APU, 17 April 2017

preview_player
Показать описание
Prontuit: Onderhoud – Segment 2 – Black Mambas APU, 17 April 2017
‘n Groep vroue naby Hoedspruit, bekend as die Swart Mambas APU, het groot sukses behaal in die oorlog teen renosterstropers. Hulle patroleer kilometers grensdraad van die Balule wildsreservaat – dag en nag. Die Prontuit-span het gaan uitvind hoe hulle te werk gaan.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме