Prontuit: #MeToo - Segment 2, 13 November 2017

preview_player
Показать описание
Ons gesels oor die #MeToo-veldtog en Sitting Pretty, Christi van die Westzhuizen se boek oor Afrikaanse en Afrikaner vroue, ná apartheid. Is die konsepte Volksmoeders en ordentlikheid by die deur uit?

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме