Pinkster 3: Wees bly!

preview_player
Показать описание
Video 3 van 6 vir ons eerste aanlyn-Pinkster. Die tema vir Pinkstertyd is: Die opdragte van die Heilige Gees. In hierdie Video word die derde opdrag bespreek uit Filippense 4:2-9. Die opdrag is: Wees bly!

Oral waar ons beweeg, sien ons mense wat rondloop asof hulle geen rede tot blydskap het nie. As Christen moet dit anders wees. Kyk gerus saam na hierdie opdrag.
Рекомендации по теме