KYK | Fred Mouton – 1947 - 2022

preview_player
Показать описание
Die Burger en Netwerk24 bring hulde
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Fred se spotprente was die belangrikste deel van Die Burger. Die detail van mense en diere was ongelooflik. Dan het ons natuurlik altyd gekyk wat sê die muis. Afgesien van die karaktertrekke van politici, kon hy die gesigte van mense in 'n gewone huis pragtig uitbeeld. Ferd, dankie vir jou besondere nalatenskap, ons gaan jou mis.

raubieraubenheimer