Gebed van die vreeslose - Jakkie Louw

preview_player
Показать описание
Jakkels en Leo Live op stage
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Een van my 'go back' liedjies as ek net weer 'gegrond' wil voel...

louisev
Автор

Nog steeds 'n amazing liedjie, sal nooit oud word nie

alettasmith
Автор

Mooi lied. My enigste beswaar is dat Hy na verwys word as liewe Jesus. Hy is Almagtige Jesus en Hy verdien ons hoogste agting, respek en aanbidding. Hy sal jou hart skoonmaak as jy jou hart voor Hom buig en besef dat sonder Hom is jy verlore in jou sonde wat maak dat jy in die hel sal beland. Bekeer jou vandag tot Hom, draai weg van jou sonde en roep Hom aan vanuit jou benoudheid en word gered. Aan die Lam van God al die eer en aanbidding en lof wat Hom toekom, Amen.

kvanniekerk
Автор

Awesome song who is the gentleman singing with Jackie

llewellynharpestad
join shbcf.ru