filmov
tv
Vreeslose eenheid - IDentity 22 Maart 2020

Показать описание
Ons kan mekaar nie in persoon sien nie, maar dit gaan nie die partytjie stop nie! Kom ons stap saam die volgende tyd en vertrou op die Here, en leef sonder vrees met 'n strewe na wat op sy hart is!
Lof en aanbidding voorstelle:
-------------------------------------------------------------------------------------------
Uitleg:
Inleiding
Vinnig verduidelik van volgende paar weke.
Worship:
Skakels gelys in video beskrywing, of eie liedjies.
Die toring van Babel, Genesis 11:1-9:
'n Groep mense wat met geweldige eenheid leef, maar mekaar dryf in 'n rigting weg van die Here af. God het toe verwarring veroorsaak tussen hulle, wat hulle gedwing het om weer 'n leefstyl aan te neem wat afhanklik op Hom is.
Die fokus vir ons:
Ons, as geestelike familie, wil in eenheid lewe, veral in tye soos nou. Maar tog op 'n manier wat altyd die Here eerste sit, en wegdraai van die maniere van die wereld. Geen vrees, paniek of mob mentaliteit nie, maar altyd 'n strewe nader aan Jesus.
Selfs al is ons nou in 'n pandemie, ons gaan strewe om in kontak te bly, saam te groei, en saam die Here beter te leer ken.
Challenge:
Vind maniere om God te vind in die chaos. Deel met WhatsApp groep as jy wil.
Slot gedagte:
Moenie maak dat God jou moet verplaas vanaf waar jy is tot waar jy moet wees nie. Stap veel eerder heel pad die stap saam met Hom.